Page 1 of 1

GQ 4.2 Petrol radiator hoses replacement

Posted: 20 Jan 2014 15:29
by Jules
Mirrag allemal

My GQ 4.2 Petrol se upper en lower radiator hoses moet vervang word, hul begin erg brittle voel. Het enige van jul GQ manne dit al vervang en kon jul regkom by een van die spares shops ?? Nissan kwoteer my R983.83 UPPER en dan nog n allemintige R 659.83 LOWER

Shalom

Re: GQ 4.2 Petrol radiator hoses replacement

Posted: 20 Jan 2014 16:46
by Gerrit Loubser
Jules, het jy toe by Nikolai gehoor by Euro4x4?

Re: GQ 4.2 Petrol radiator hoses replacement

Posted: 20 Jan 2014 19:53
by Jules
Hi Gerrit, nee nog nie, ek onthou net jy het laas genoem die koste om goed hier te kry is nogals pricey, ek gaan maar by Japan Auto Spares en Autozone hoor en samples saamvat

shalom

Re: GQ 4.2 Petrol radiator hoses replacement

Posted: 20 Jan 2014 19:58
by Tinus lotz
wat van jy maak hulle op met daai silicone en stainless stukke????soos grootseun die intercooler pype doen ?????ek weet net nie of daai elbows geskik is vir water nie???? :think: :think: :think: :think:

Re: GQ 4.2 Petrol radiator hoses replacement

Posted: 20 Jan 2014 22:36
by marakasmalan
Ek't 'n kollega wat 11 feb terugkom van europa af, kan help om administrasie te vergemaklik as jy wel by Nikolai regkom.

Re: GQ 4.2 Petrol radiator hoses replacement

Posted: 20 Jan 2014 23:16
by Jules
Thanks Marnus, ek sal n bietjie uitvind by Nikolai

Shalom

Re: GQ 4.2 Petrol radiator hoses replacement

Posted: 21 Jan 2014 09:06
by Kagiso II
Ek het as voorsorg vir THOR [Tsessebe] nuwe pype opgesit voor ons NAMIB toe was -- asook daai "Vraagteken" pypie hier by die termostaat -- ORAL gesoek - maar niks, ek moes daai gelde uithaal vir die f***** Nissan stealership
En toe bars die heater-pypie met my bo inni Namib se duine .. so AS jy vervang .. vervang die heaterpypies ook

Onthou .. as jy dan jou water hervul -- maak die kar se heater oop dat die water kan sirkuleer deur die verwarmingsstelsel ook [maak nie vir my sin nie .. maar die clever ouens se dit werk so]

Die termostaat is ooknie "aftermareket" beskikbaar nie .. dis n 64mm allemintage groot ding met spesiale kleppies .. kry hom maar liewer .. THOR het f*** NIKZ gehou van die een wat ek by AutoZone gekry het nie ..