Overheating

Engines and Engine Systems
Post Reply
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Overheating

Post by Pieter du Toit »

Hi fellow forum members,

I have the 2002 3.OL TD (Auto) GRX Model - and love it to bits. But I have been experiencing the following problem. I tow a Conquerer Conquest trailor (or 4.9m rubber duck on flatbed trailor) - but when going uphill my Patrol overheat. As soon as I hit flat ground it drops back to "normal" in a flash. The other weekend we were coming back from Baden - Sunday night and it was 15 degrees outside - yet when I came to Du Toitskloof with the little bit of uphill running up towards the tunnel the vehicle overheated - and returned to normal when hitting the flat road again. Water & cooling levels are normal - nothing gets "lost". This also only happens when towing - driving under normal circumstances or 4x4 on trails (going up steep slopes) and it does not happen. What could be the problem and any suggestions on solving it??
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: Overheating

Post by KOOS BEST »

Pieter, ek sal begin by die termostaat, jou prognose klink tipes dit, hy maak nie genoeg oop nie om meer water deur te laat nie. Begin daar. Vervang dit in elke geval.Ek het n soortgelyke probleem gehad met my vorige Patrol, dit was die termostaat wat nie heeltemal oopmaak nie.Maak ook seker dat jy genoeg "anti freeze /summer coolant" in het ook.Het jy n EGT meter wat jy die temp. kan dophou van jou uitlaatgas .Want die voertuig kan miskien overfuel ook, moet dit nou probeer keer voordat jy groot skade optel.
As hy oorverhit , stop ontmiddelik en vergelyk die temp. van jou enjin, maw aanvoelbare temp. of daar n groot verskil is wanneer normaal. Wat ek bedoel sit jou hand iewers op die enjin wanneer normaal,waar jy kan aanraak, indien nie groot verskil kan dit die "sender unit " wees van die temp. meter wat ook oppak.
Nog n manier is om terug te "gear" en jou voet bietjie te lig, indien temp nie klim nie , overfuel jou enjin. Dit is met die opdraand.GROOT PROBLEEM DAN OPPAD
Hoop dit help.
Koos
Net n grap
Die ander uitkoms is , doen wat ons ou Landy ser2/3 eienaars gedoen het ignoreer dit, "self healing " sal intree.
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 4 times

Re: Overheating

Post by Pieter du Toit »

Dankie Koos. Nee ek het nie n EGT meter nie - maar ek jou raad volg en met die termostaat begin. My patrol moet volgende week ingaan vir diens dan sal ek my "mechanic" vra om sommer daarna te kyk om die termostaat te vervang. Sal seker eers die goedkoper opsie wees - dankie in elk geval. Ek is nie n baie "technical advance" persoon nie en moet maar staatmaak op ander met die kennis om my in die regte rigting te stuur!!!
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: Overheating

Post by tour de frans »

Hallo Pieter
Ek stem saam met Koos begin by die thermostat,kyk ook of die 'viscousfan' reg werk.
Ek het al gevind die onderste radiator pyp trek plat wanner die kar werk teen bulte ens.Die radiator was gedeeltlik geblok.Radiator werkswinkels kan die tenke af haal en dit skoon maak,as dit jou probleem is.Passop vir te veel antifreeze,die smeerings middel in die antifreeze kan verhoed dat die water kontak teen die 'core' te min is en kan oorverhitting veroorsaak.Maw baie antifreeze kan sy job te goed doen.Hoop jy kom reg.
Groete Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: Overheating

Post by KOOS BEST »

Hi Frans , wat is die regte verhouding van anti freeze en water, weet jy dalk?
Ek het al in n m/benz 230 e gesien wat te min doen , dit "pit" die aluminium blok, die anti freeze help teen daai korrosie ook,maar te veel is ook nie goed nie.
Koos
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
tour de frans
Patrolman
Patrolman
Posts: 797
Joined: 03 May 2009 19:48
Been thanked: 21 times

Re: Overheating

Post by tour de frans »

Hi Koos
Te min antifreeze is glad nie goed nie.Ek ken nie die presiese verhouding nie,maar werk altyd met 30% antifreeze.Fabriekate se gewoonlik in die eienaar handleiding die hoeveelheid en watter soort.Deesdae koop n mens antifreeze wat n "premix" is en jy gooi dit net so in.Die premix se verhouding is 50/50 maar het al ondervind dit is ook te veel atifreeze is en maak probleme.Bv het ek aan n warm word probleem kar gewerk en net die antifreeze/water af getap.Dit gevul met skoon water vir n toets en die kar loop ry.Die kar het nie meer oor verhit nie maar die hitte was net bo normaal.Maar n kar kan nie sonder antifreeze ry nie en het verder na die fout gesoek.Die premix wat ek vroer genoem het werk 100% vir vandag se voertuie wat "fancy"aluminium radiators het.Die ouer ouens werk net so goed met minder atifreeze.
Groete Frans
Gu y61 wagon- 6.0L chevy
Gu y61 pickup- 6.2L chevy

Tour de frans - het niks met n bicycle uit te waai nie.
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 22 guests