Page 1 of 2

4.2 patrol bakkie.

Posted: 13 Jan 2021 20:14
by Reenen
Ek het uiteindelik einde November n 4.2 koolstoof by Tinus gekoop, nadat hy seker al 4 jaar karring aan my.
IMG_5553.jpg
IMG_5553.jpg (317.1 KiB) Viewed 4842 times
IMG_5916.jpg
IMG_5916.jpg (322.11 KiB) Viewed 4842 times
En toe, heel onbeplan, kry ek 2 weke later nog een. Net met n ambulans bak op.
Ek het n loadbox in hande gekry om ambulans mee te vervang, maar nou jeuk my gat om die 2de een in n dc te verander.

Re: 4.2 patrol bakkie.

Posted: 14 Jan 2021 05:57
by Reenen
IMG_5944.jpg
IMG_5944.jpg (95.71 KiB) Viewed 4824 times
IMG_5943.jpg
IMG_5943.jpg (74.6 KiB) Viewed 4824 times

Re: 4.2 patrol bakkie.

Posted: 14 Jan 2021 09:06
by Peter Connan
Dink daai eerste bakkie kort nuwe agtervere. lyk of hy al redelik baie gesak het.

Hoe sou jy die double cab bou? deur 'n stasiewa se body te sny? Ek weet jy hou van leaf springs, maar ek sou dink 'n DC sal beter werk op coils, omdat die DC se bak so kort sal wees dat jy moeilik die leaf springs gaan laai. Tensy jy beoog om die wheelbase langer te maak, dan is dit dalk 'n ander saak.

Re: 4.2 patrol bakkie.

Posted: 14 Jan 2021 12:41
by Reenen
Em is noggals nie gekant om die wheelbase ietwat te verleng nie. So dat ek die 1.2m bak sonder verlenging, by 1.8 rond kan kry.

Re: 4.2 patrol bakkie.

Posted: 14 Jan 2021 12:44
by Reenen
En ek wil juis die bladvere agter hê, om die vol 3.4 ton gvm van pickup te gebruik, ipv die 3 ton van die stasiewa. As mens n stasiewa in dc convert, sit jy met 500kg laai gewig. Met bakkie sit jy met 900kg dravermoe

Re: 4.2 patrol bakkie.

Posted: 15 Jan 2021 17:40
by Reenen
Bakkie is netnou geregistreer.
Tarra is opgesit as 2700kg. Gvm as 3400kg. Ek glo ek sal in kom hier rondom 2600kg tarra.
Ek gaan bak sny net voor wheelarch. Gaan stasiewa laat op chop vir die agter deure en interior. Sal my 4.2 pickup se onderstel sny en met ongeveer 600mm verleng. So ek mik vir n 140” wheelbase stasiewa met 1.8 meter loadbox.

Ek hou definitief die bladvere agter, want ek wil die vol 3.4 ton kan gebruik, en die 1.8meter bak gaan toelaat vir baie laai spasie. En ek sal n goeie dakrak bo op kan laai bo op alu kappie.

Re: 4.2 patrol bakkie.

Posted: 15 Jan 2021 17:49
by Tinus lotz
Mooi plan

Re: 4.2 patrol bakkie.

Posted: 20 Jan 2021 18:56
by Reenen
IMG_6376.jpg
IMG_6376.jpg (404.8 KiB) Viewed 4637 times
IMG_6375.jpg
IMG_6375.jpg (352.97 KiB) Viewed 4637 times
IMG_6383.jpg
IMG_6383.jpg (257.57 KiB) Viewed 4637 times
IMG_6386.jpg
IMG_6386.jpg (500.71 KiB) Viewed 4637 times

Re: 4.2 patrol bakkie.

Posted: 01 Apr 2022 21:10
by Reenen
Gaan volg naweek my dc en Dez se 4.8 stasiewa haal en 2de 3.0 vir upgrade by Pierre los. Kan nie wag vir dc nie.

Re: 4.2 patrol bakkie.

Posted: 13 Apr 2022 06:08
by Reenen
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
IMG_1476.jpg