Page 1 of 5

iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?

Posted: 30 May 2019 22:37
by Kagiso II
At Ghanzi we did an oil change and removed and cleaned the inter cooler just recently fitted, it was full of oil and the power on iNyathi was dropping at a rate
In Maun [380 km on] iNyathi too 4 Liters of oil to to up
At Nata it took 2 liters again
At Sebina, 3 liters again
Then, at Big Fig [few KM SA side of Groblersbrug Border the oil level was perfect.
40 Km from Vaalwater on the Ellisras road, clouds of smoke, no power and a krrrrrrrrrrrrr noise.
I stopped, drew the dip stick ..... and myself and the inside of engine bay was sprayed with oil.
The mechanic who did the pistons and rings last year denies any responsibility
20190526_145901.jpg
20190526_145901.jpg (6.71 MiB) Viewed 11335 times
20190526_133016.jpg
20190526_133016.jpg (5.52 MiB) Viewed 11335 times
20190526_132644.jpg
20190526_132644.jpg (5.27 MiB) Viewed 11335 times
20190526_132639.jpg
20190526_132639.jpg (7.75 MiB) Viewed 11335 times
20190526_103259.jpg
20190526_103259.jpg (4.2 MiB) Viewed 11335 times
20190526_103016.jpg
20190526_103016.jpg (4 MiB) Viewed 11335 times
20190526_102838.jpg
20190526_102838.jpg (3.99 MiB) Viewed 11335 times
20190526_102826.jpg
20190526_102826.jpg (5.16 MiB) Viewed 11335 times
20190515_162444.jpg
20190515_162444.jpg (4.23 MiB) Viewed 11335 times

Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?

Posted: 31 May 2019 06:47
by TijmenvdS
:doh: :doh: Nee Oom, ek vermoed daar is n sekere hoeveelheid sukkel in die lewe. Sommige mense het dit n ander nie. Dis net vet: wat die een optel moet die ander een verloor :rolleyes: Ek en Oom lyk my het die sukkel op die stadium.

Wat Oom moet doen kan ek maar net uit my gesin se ondervinding praat: Sentiment kos geld!!! dit is nou al 2 Patrols, Hilux, Ford fairlane, Safari, EX VW Caravelle, 2 stukke Tata verskonings vir trokke ens... Hoewel ek verskriklik lief is vir my Patrollie en maar net bly spanner is die voertuie wat ons al die beste diens gegee het : 2.0 vvti werksbakkie Hilux (460 000km) 2.7 Hilux (500 000km) en die nuutste opvolger die Fortuner 3.0 (250 000 babatjie) Hulle ry nie so lekker nie, sleep nie so lekker nie, het nie krag nie, moet maar versigtig wees op n grondpad maar hulle hou net aan en hulle is STANDAARD. :imsorry: oor die Toyota opmerkings maar dis wat ek beleef. My Patrollie ruil ek nou nog gladnie vir n fortuner nie maar diesel motors is duur en Oom gani al Oom se geld terug kry vir die kar nie so ek Bid saam vir uitkoms.

Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?

Posted: 31 May 2019 09:21
by XenoBlitz
Dit is vreeslik jammer om te hoor.

Sterkte!!!

Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?

Posted: 31 May 2019 12:10
by Bre
Eish oom, ek is vreeslik jammer om dit te hoor !

My hart sĂȘ revive maar die hart is nie altyd soe slim nie :sad:

Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?

Posted: 31 May 2019 13:09
by Jules
Sterkte Mac, dit is nooit kom te sien mens se lorrie word op n lowbed gelaai nie, dit is wat my so skrikkerig maak vir diesel's

Shalom

Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?

Posted: 31 May 2019 14:16
by SCUBA Patrol
Sterkte met die besluit oom Mac, dalk tyd dat Michael hom onder hande neem?

Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?

Posted: 31 May 2019 17:42
by Tinus lotz
Koop n ander motor wat het gebreek ?

Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?

Posted: 31 May 2019 20:38
by Kagiso II
Die ringe wat Michael ingesit het, het platgeval [of watookal die woord daarvoor is] olie wat jy sien oppi pict het by die dipstick uit gespuit toe ek olie vlak wou tjek [engine het nog ge-idle maar erg ge mis]

Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?

Posted: 31 May 2019 21:38
by Alex Roux
Hi Oom

Ek is vreeslik jammer om te hoor van die skade.
Ek weet ook jy gaan dit nie wil hoor nie, maar ek sou 'n petrol enjin insit. Dors maar ten minste meer "forgiving" as dinge nie perfek werk nie.
My ZD30 het my nie 20,000 kilos gegee nie, maar my Lexus het my vir 7 jaar rondgetrek met minder probleme as meeste mense op hierdie forum wat die selfde soort myle doen.

Hier is baie min inligting vanaf om te werk om te verstaan wat verkeerd gegaan het. En ek sal in elk geval nie kan help met my min kennis nie.
Maar ek reken die beste ringe en pistons wat ingesit is, met die beste werk beteken ook seker nie noodwendig dat dit die oorsaak hier is nie?...

'n Ketting is net so sterk soos die swakste skakel....waar dit ookal mag gewees het op daai enjin.

Re: iNyathi did NOT make it. Sell scrap or revive ?

Posted: 31 May 2019 22:53
by Tinus lotz
Jis my oom my bakkie motor het die selfde pistons en ringe as jou motor ingehad .....omrent 300000 km gedoen voorsat ek hom stukkend geref het . Oom lood kleinhans het nou 100000km op dieselde pistons en ringe gedoen ....jou engine is dan nog toe raai jy wat fout is ?. Ek verstaan jy het sump kompressie maar dit kan van n klomp redes wees ? Wil jy nie eers vasstel wat fout is voordat jy besluit wat gebeur het nie? :mytwocents: