My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Showcase your baby
User avatar
Seandp
Full Member
Full Member
Posts: 43
Joined: 30 Apr 2019 13:46
Full Name: Sean Du Plessis
Nickname: Sean
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Suzuki sj 410(toy)
Gu Patrol 4.2tdi GRX (Also on the smokers team now)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 6 times
Been thanked: 37 times

Re: My 4.5 GU officially 4.2 Diesel

Post by Seandp » 15 Jun 2019 21:01

Kyk neh die patrol siekte het my nou behoorlik gebyt ek is vanmiddag met so haas uit my shop uit uit opgewondenheit om te voel hoe ry my lorrie dat ek skoon vergeet het om my shop se deur te sluit gelukkig het ek die alarm angesit.so uur later toe gasn hy af en adt bel toe en se my deur staan oop. :lol: :biggrin: :lol: :bravo: :biggrin:

mvcoller
Senior Member
Senior Member
Posts: 355
Joined: 07 Apr 2009 07:13
Full Name: Malcolm van Coller
Nickname: mvcoller
Home Town: Kensington, Jhb
Current 4x4: 2008 3.0 Di Patrol GL
and
2011 2.5 Di Pathfinder LE
Home Language: Afr & Eng
Location: Kensington, Jhb
Has thanked: 10 times
Been thanked: 87 times
Contact:

Re: My 4.5 GU soon to be a 4.2 Diesel

Post by mvcoller » 15 Jun 2019 21:02

Cedric,

Regarding your comment on page one about the rims:

Most rims come with a 108mm spigot hole, but over and above the shamfer, on the inside of the rim, the spigot has to be opened up to 110mm to fit over the front hubs of a Patrol. I had the same issue on my GQ and again on my Y61 on the 2 sets of 5 mags I bought for each of them. I had to send all 5 mags in both times to open them up to 110mm to be able to fit the rims over the front hubs, and of course the 5mm shamfer.

For the life of me, I cannot remember if that was also required for the 1985 2.8 Safari I had.

mvcoller
Senior Member
Senior Member
Posts: 355
Joined: 07 Apr 2009 07:13
Full Name: Malcolm van Coller
Nickname: mvcoller
Home Town: Kensington, Jhb
Current 4x4: 2008 3.0 Di Patrol GL
and
2011 2.5 Di Pathfinder LE
Home Language: Afr & Eng
Location: Kensington, Jhb
Has thanked: 10 times
Been thanked: 87 times
Contact:

Re: My 4.5 GU soon to be a 4.2 Diesel

Post by mvcoller » 15 Jun 2019 21:05

Sean en Pieter,

Wat was fout met julle 4.5s dat julle hulle uitgehaal het en toe nogal 4.2Ds ingesit het?

Ek het gesien almal het eerder vir Mac vertel dat 'n 4.5 sal die beste opsie vir hom wees, as om die 4.2D the herstel..... : :think: :

User avatar
Seandp
Full Member
Full Member
Posts: 43
Joined: 30 Apr 2019 13:46
Full Name: Sean Du Plessis
Nickname: Sean
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Suzuki sj 410(toy)
Gu Patrol 4.2tdi GRX (Also on the smokers team now)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 6 times
Been thanked: 37 times

Re: My 4.5 GU soon to be a 4.2 Diesel

Post by Seandp » 15 Jun 2019 21:11

mvcoller wrote:
15 Jun 2019 21:02
Cedric,

Regarding your comment on page one about the rims:

Most rims come with a 108mm spigot hole, but over and above the shamfer, on the inside of the rim, the spigot has to be opened up to 110mm to fit over the front hubs of a Patrol. I had the same issue on my GQ and again on my Y61 on the 2 sets of 5 mags I bought for each of them. I had to send all 5 mags in both times to open them up to 110mm to be able to fit the rims over the front hubs, and of course the 5mm shamfer.

For the life of me, I cannot remember if that was also required for the 1985 2.8 Safari I had.
The 2.8 is same story.i have a set of diffs in my cj2 jeep they also don't take any rim off the shelf
Last edited by Seandp on 15 Jun 2019 21:16, edited 1 time in total.

User avatar
Seandp
Full Member
Full Member
Posts: 43
Joined: 30 Apr 2019 13:46
Full Name: Sean Du Plessis
Nickname: Sean
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Suzuki sj 410(toy)
Gu Patrol 4.2tdi GRX (Also on the smokers team now)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 6 times
Been thanked: 37 times

Re: My 4.5 GU soon to be a 4.2 Diesel

Post by Seandp » 15 Jun 2019 21:15

mvcoller wrote:
15 Jun 2019 21:05
Sean en Pieter,

Wat was fout met julle 4.5s dat julle hulle uitgehaal het en toe nogal 4.2Ds ingesit het?

Ek het gesien almal het eerder vir Mac vertel dat 'n 4.5 sal die beste opsie vir hom wees, as om die 4.2D the herstel..... : :think: :
Vir my gaan dit net oor ek n diesel verkies bo n petrol motor en glo ek het niks teen n 4.5 nie dis n fantastiese motor maar is net te swaar op branstoff (as jy op vakansie wil gaan dan moet jy 2 budgets he 1 vir sous en ander vir die res en gewoontlik is nr1 nooit genoeg nie)

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7741
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 660 times
Been thanked: 406 times

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by Tinus lotz » 16 Jun 2019 03:27

4.5km per lieter maak almal dood .....dit is net noe meer viable om so te probeer ry nie.
Erens het iemand gesè dat die 4.5 die beste overlander is ....ek glo glad nie dat dit waar is nie maar dis my opienie
4.2td gee 400nm en 100kw op agter wiele nadat sojo hom onder hande gehad het
4.5 doen helfde daai
4.2 gee gemaklik 8 ave
4.5 gee helfde daai...
Vir overlanding is afstand allles Piet se kar vat 200 lieter
Met ander woorde nou kan hy 1600 km ry teenoor 800 dit maak sin
Moet my nie verkeerd verstaan nie die 4.5 is bullet proof harde engine maar mens kannie elke dag soveel brandstof betaal nie .
Ek dink wel dat die 4.2 td net so harde engine is maar mens moet vir die madman luister .....as hy sê tel jou voet op moet jy optel .....
Die 4.2 se ry is ook net beter ....jy sit in 5de en ry niks op en af nie ...toe ek in Nelspruit gewerk het het ek slegs ratte by tolhekke geruil
O ja n goeie 2de hanse 4.5 gaan vir omtent n stel 4.2 td pistons se koste naby 15k kompleet

User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 5875
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 496 times
Been thanked: 522 times

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by Peter Connan » 16 Jun 2019 15:30

Geluk Sean

Hoop hy gee jou baie myle se plesier!

Malcolm, ek dink nie almal het vir Oom Mac gesê die 4.5 is die beter overlander nie. Wat wel waar is, is dat 'n paar ouens het dit gesê, en dat niemand op daardie stadium lus was om te argumenteer deur die teenoorgestelde kant se saak te stel nie.

As ons daai gesprek wil wakker maak, moet ons dit dalk op 'n ander draad doen, maar ek glo die bestuurder se opinie en verwagtinge is dalk belangriker as die spesefike enjin...
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.

mvcoller
Senior Member
Senior Member
Posts: 355
Joined: 07 Apr 2009 07:13
Full Name: Malcolm van Coller
Nickname: mvcoller
Home Town: Kensington, Jhb
Current 4x4: 2008 3.0 Di Patrol GL
and
2011 2.5 Di Pathfinder LE
Home Language: Afr & Eng
Location: Kensington, Jhb
Has thanked: 10 times
Been thanked: 87 times
Contact:

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by mvcoller » 16 Jun 2019 15:42

Pieter, wat het jou dit laat doen? En net 'n jaar terug jou 4.5 oor gedoen....

User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2744
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Witblits
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 45 times
Been thanked: 169 times

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by Alex Roux » 16 Jun 2019 15:51

Tinus lotz wrote:
16 Jun 2019 03:27
4.5km per lieter maak almal dood .....dit is net noe meer viable om so te probeer ry nie.
Erens het iemand gesè dat die 4.5 die beste overlander is ....ek glo glad nie dat dit waar is nie maar dis my opienie
4.2td gee 400nm en 100kw op agter wiele nadat sojo hom onder hande gehad het
4.5 doen helfde daai
4.2 gee gemaklik 8 ave
4.5 gee helfde daai...
Vir overlanding is afstand allles Piet se kar vat 200 lieter
Met ander woorde nou kan hy 1600 km ry teenoor 800 dit maak sin
Moet my nie verkeerd verstaan nie die 4.5 is bullet proof harde engine maar mens kannie elke dag soveel brandstof betaal nie .
Ek dink wel dat die 4.2 td net so harde engine is maar mens moet vir die madman luister .....as hy sê tel jou voet op moet jy optel .....
Die 4.2 se ry is ook net beter ....jy sit in 5de en ry niks op en af nie ...toe ek in Nelspruit gewerk het het ek slegs ratte by tolhekke geruil
O ja n goeie 2de hanse 4.5 gaan vir omtent n stel 4.2 td pistons se koste naby 15k kompleet
TInus, onthou net een ding, wat jy ookal te sê het van die Td4.2s,

ek het nog nie van een 4.5 failure op hierdie forum gehoor nie....
Hier en daar bars 'n pyp, maar dis wat met enige kar gebeur na 20 jaar as die goed nie vervang is nie.
4.5 is geduldig. As alles nie 100% reg is nie, bring hy jou nog huis toe. 4.2TD doen nie dit nie.
Skilpad, Shortie & Toro.

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7741
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 660 times
Been thanked: 406 times

Re: My 4.5 GU officially a 4.2 Diesel now

Post by Tinus lotz » 16 Jun 2019 15:53

Hin hin pappie.....hin hin :wink: chip olie maak mooi krag vir min geld ..... :mytwocents:

Post Reply

Return to “08. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests