Die Ratel

Showcase your baby
roelf prinsloo
Full Member
Full Member
Posts: 30
Joined: 02 Oct 2014 15:29
Full Name: Roelf Prinsloo
Nickname: Roelf
Home Town: Klerksdorp
Current 4x4: nissan patrol 4.8 grx 2014
Home Language: Afrikaans
Location: Klerksdorp
Been thanked: 5 times

Re: Die Ratel

Post by roelf prinsloo » 04 Mar 2019 16:28

Ruan die rooi PATROL lyk al te bekend, Kyk bietjie op sy e natis of sy reg no FFC 674 NW was. Die GRX op die modderskerm gee my daai idee.Ek weet hy is nc toe nadat ek hom ingeruil het.
As dit hy is, ek het n JYM conversion op hom laat doen , HEAD gegasflow , chip, branch en freeflow exhaust.
Ek het elec fans ook gedoen, maar weer afgehaal,die fan het niks vir die brandstof gedoen nie en ek was bang hulle pak op dan staan ek.
Frans Bezuidenhout van NAMIB DYNO in SWAKOP het dit gedoen. Hy het ook n los chip vir my gemaak om duine te ry, het nooit in lowrange gesit nie.
Sal interesant wees om te weet ...Geniet hom.

NoPressure
Full Member
Full Member
Posts: 41
Joined: 12 Nov 2018 21:39
Full Name: Ruan
Nickname: Ruan
Home Town: Swakopmund
Current 4x4: 2017 Ford Ranger 3.2 D/C 4x4 Auto
2000 Nissan Patrol 4.5 GRX M/T
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 15 times
Been thanked: 10 times

Re: Die Ratel

Post by NoPressure » 04 Mar 2019 19:20

Hi Roelf, inderdaad, lyk my soos jou ou voertuig. Hy het egter 'n GP en toe 'n MP nommerplaat gehad. Hy is egter in die proses om n S plaat te kry.

Ek het die branch en exhaust opgetel, die chip is egter verwyder. Ek sal dalk by oom frans n draai maak - sodra ek hier deur Natis kan kom. Hoe lank terug het jy al die veranderinge gedoen? Dit mag dalk my goeie brandstof verbruik verduidelik. Ekt vandag my wheel alignment weer laat doen (dit was afgryslik uit), nadat die kar gevaarlik skielik sonder insae rigting in geskiet het oppad Nam toe. Dus het ek in 4de 120 ~ 130km/h gery al die pad - en steeds 6.2km/l gekry.

Ek sal gaan oplees oor die conversion. PM my indien jy enige raad of insette het asb.

User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7122
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 574 times
Been thanked: 303 times

Re: Die Ratel

Post by Tinus lotz » 05 Mar 2019 18:55

Jip ek het dir kar by een van die manne wat traiers bou gekry en fanus het hom by hom gekoop dis hoekom hy van gp na mp plate gegaan het . Vergeet van n chip vir n 4.5....maak net ping verder niks nie soos jy sien werk mooi

Post Reply

Return to “08. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: ChristoSlang and 1 guest