OetieOetie wrote: ↑31 Jan 2020 08:45Petri hy het Bilstein shocks en OME coils op. Staan mooi en ry baie gemaklik. Opmerking van Michael af wat baie verskillende Patrols ry is dat hy baie sag ry.petri oosthuizen wrote: ↑30 Jan 2020 21:15 Mooi Trol….!! Jis daai kar staan BAIE mooi op sy suspensie!!
Jyt nie dalk die coils/shocks se specs nie asb?? Ek sal dalk ook daarna kyk. Ek het net brand new Monroe shocks op my GL...….sal dalk dan nou maar net kyk ma coils.
Maar ek soek BAIE min lift, so ek sal redelik sag/kort coils moet kry
THANKS