Page 1 of 4

My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 04 Jun 2018 20:18
by Reenen
Weereens, omverskoning. Nie patrol, maar darem so 5% nissan.
My 1978 w123 300D platkar.
Het n RD28 ingehad, maar na 13 jaar se diens het ek die RD28 in my isuzu ingebou.

Was lus vir iets nuuts op die ou merc. En was tyd vir die merc, na 13 jaar se kamma 4x4 diens, om 4x4 te word.
Het baie ge die en daai kant toe, gespeel met the dee van Patrol aste, maar nou het ek ge commit op wat ek gaan doen.
Dit is my merc

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 04 Jun 2018 20:26
by Reenen
Nou om onderstel saam te sweis.
Het teen mog boks en torque tubes besluit. Gaan liewers vir nuwer 5 spoed boks. Vir gemak.

Nissan Hardbody vet boks en toy d4d boks te duur. Moet linker drop wees vir mog voor as.
Het nou pajero 3.5 boks gekry.
Vk45 v8, nat nuut, uit my voorraad.

4 link agter, hopelik voor ook.
Mog 404 portals.
40” muds

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 05 Jun 2018 06:04
by TijmenvdS
:woo: Klink vreeslik lekker

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 05 Jun 2018 11:23
by ricster
This is going to be EPIC !!!!

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 05 Jun 2018 21:08
by Tinus lotz
Plak prentjies ons wil sien :surprised:

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 05 Feb 2020 21:45
by Reenen
Het die mog portals onder my safari ingedruk
IMG_2282.jpg
IMG_2282.jpg (288.86 KiB) Viewed 5501 times
Die 300D se rd28 is uitgehaal. Het n oorspronklikke 300D engine gekry wat weer terug in gaan.

Het n w123 250, w123 230e, en w126 380se gekry.

Die 230e raak nou die 4x4. Kry disco 2 onderstel en vk45 engine

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 04 Mar 2020 19:41
by Reenen
IMG_4485.jpg
IMG_4485.jpg (373.57 KiB) Viewed 5383 times
IMG_4508.jpg
IMG_4508.jpg (325.99 KiB) Viewed 5383 times
IMG_4510.jpg
IMG_4510.jpg (332.21 KiB) Viewed 5383 times
IMG_4512.jpg
IMG_4512.jpg (361.03 KiB) Viewed 5383 times
IMG_4515.jpg
IMG_4515.jpg (358.91 KiB) Viewed 5383 times

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 05 Mar 2020 08:38
by Oetie
Ek volg die met baie belangstelling!!!

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 05 Mar 2020 08:45
by Reenen
Disco2 Onderstel moet verleng word na lwb. Mercedes is ietwat langer as n disco.

Re: My 1978 W123 300D Mercedes

Posted: 05 Mar 2020 16:54
by Tinus lotz
Maar jy het mos n grinder n plasma en n welder .....hoekom sal dit n probleem wees :blonde: