Page 3 of 3
Re: My first Patrol
Posted: 19 Apr 2018 09:24
by Stephen
Welkom Izak. Baie mooi Patrol daai !
Re: My first Patrol
Posted: 19 Apr 2018 12:42
by georgeb
Goeie middag Izak
Welkom hier in die Patrol Eienaars Familie - die 4.8 kraai maar Koning.....waar is ons diesel vriende nou.....
Jy gaan die een of ander tyd begin om daardie Patrol op te bou - dit werk maar so.....my raad is, begin onder, ordentlike suspensie, pensplaat, rock sliders, en dan bokant toe....
Geniet die Patrol and kom ry saam met ons indien jy naby is....
Re: My first Patrol
Posted: 19 Apr 2018 13:27
by izakjbrt
georgeb wrote: ↑19 Apr 2018 12:42
Goeie middag Izak
Welkom hier in die Patrol Eienaars Familie - die 4.8 kraai maar Koning.....waar is ons diesel vriende nou.....
Jy gaan die een of ander tyd begin om daardie Patrol op te bou - dit werk maar so.....my raad is, begin onder, ordentlike suspensie, pensplaat, rock sliders, en dan bokant toe....
Geniet die Patrol and kom ry saam met ons indien jy naby is....
Jong my vrou het my gedreig daaroor. Ek het my Navara so opgebou, en toe ek klaar is toe ruil ek hom in op die patrol. So ek slaap nog sover net een oog oop in die aande
Re: My first Patrol
Posted: 19 Apr 2018 17:16
by Pieter B
Welkom. Baie mooi Patrol.
Re: My first Patrol
Posted: 19 Apr 2018 18:24
by Tinus lotz
Geluk makker gries jou slip joints oppie prop shafts dit dir vat daai lklank weg
Re: My first Patrol
Posted: 19 Apr 2018 19:08
by izakjbrt
Tinus lotz wrote: ↑19 Apr 2018 18:24
Geluk makker gries jou slip joints oppie prop shafts dit dir vat daai lklank weg
Baie dankie sal so maak
Re: My first Patrol
Posted: 20 Apr 2018 09:04
by Jorrie
Het jy Graham se kontakbesonderhede?
Hy is "Pathmaker" op hieride forum.
Re: My first Patrol
Posted: 20 Apr 2018 12:35
by izakjbrt
Jorrie wrote: ↑20 Apr 2018 09:04
Het jy Graham se kontakbesonderhede?
Hy is "Pathmaker" op hieride forum.
Pm dit seblief vir my
Re: My first Patrol
Posted: 20 Apr 2018 13:07
by Jorrie
PM gestuur.
Re: My first Patrol
Posted: 10 Feb 2019 17:46
by izakjbrt
Bietjie n ou opgedateerde kiekkie of twee