Page 6 of 6

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 15 May 2018 19:09
by Reenen
Plaas exhaust

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 15 May 2018 20:53
by pgreeff
Who needs Mandrel bends if you can enjoy Reenen plaas bends.

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 17 May 2018 09:03
by hugejp
:bravo:

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 18 May 2018 03:46
by Reenen
Exhausts klaar. Gaan nie eens sukkel met H pyp nie.

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 21 May 2018 20:40
by Reenen
Spacers vir wiele

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 19 Jun 2018 12:52
by Reenen
Buick steering box is eindelik gekoppel asn patrol stuur stelsel.
Patrol power steering pomp is op ford engine vas. Nou net die pype van pomp na steeringbox, dan kan onderstel onder kar terug.

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 22 Jul 2018 21:26
by Reenen
Stadige virdering

Re: Buick patrol hybrid

Posted: 29 Apr 2020 20:11
by Reenen
Bedrading is klaar. 100% oor bedraad.
Moes engine trek om welch plugs te vervang. More druk ek hom terug.

Na ek hom uit stoor gehaal het, kon ek weer 38” bande fit, en voor suspensie lig. Agter moet nog 180mm verder gelig word.
IMG_9153.jpg
IMG_9153.jpg (482.53 KiB) Viewed 3215 times
IMG_9309.jpg
IMG_9309.jpg (385.01 KiB) Viewed 3215 times
IMG_9310.jpg
IMG_9310.jpg (375.33 KiB) Viewed 3215 times
IMG_9311.jpg
IMG_9311.jpg (388.46 KiB) Viewed 3215 times
Sy bonnet is nou baie na aan selfde hoogte as wat n safari se dak is