Jong gee vir Micheal n lui . Wat ons maak is die pistons conrods al die los komponente word presies dieselfde gewig gemaak dan word die crank, pulley , en flywheel pressure plaat alles wat draai gespin en gebalanseer soos n wiel . Alhoewel die td42 n lae spoed engine is maak dit wel n groot verskil en dit kos nie regtig dik geld nie . Daai pistons wat in jou kar is is nie turbo pistons nie ek weet want ek het die 2 wat oor gebly het se box gesien en dit was td27 gewees nie td27t nie so maak seker jy kry die regtes praat weereens met micheal hy het die regte kodes vir hulle .het nie gedink daai gaan n groot verskil maak nie maar dit doen regtig .
O ja plek n Dirk se dorp doen dit. Sal vir jou uitvind .
Daai motor het 100000km gedoen van voorige werk gedoen is so seker nie sleg nie