Page 1 of 1

Wilkie se "GROEN PATROL"

Posted: 21 Dec 2017 08:16
by Wilkie
Ai ''dis xmas tyd en my Groen Patrol loop nog nie
ons sal maar n rustige kerfees hou in die garage en die bees aan die gaan te kry vir 2018 se by eenkomste :pray: :pray:

Re: Wilkie se "GROEN PATROL"

Posted: 21 Dec 2017 08:33
by hugejp
Good luck Errol!

Ek weet ky sal hom reg kry...

Re: Wilkie se "GROEN PATROL"

Posted: 21 Dec 2017 10:16
by offroadbiker
Sterkte :thumbup:

Re: Wilkie se "GROEN PATROL"

Posted: 22 Dec 2017 15:00
by Tinus lotz
Ag nee ou los die bier en sit gou daai motor wat ons gereel het in kom nou ken jou nie as n man wat sukkel nie :thumbup:

Re: Wilkie se "GROEN PATROL"

Posted: 04 Jan 2018 07:46
by Wilkie
Ok nou is die Groen Patrol weer 4.5L..... :blonde: :blonde:
Sal die naweek alles klaar maak en vir n toets rit neem :pray: :pray:

Re: Wilkie se "GROEN PATROL"

Posted: 04 Jan 2018 08:17
by SCUBA Patrol
Great to see you're back on the road...well almost.. :woo:

Hope all is great once started!

Re: Wilkie se "GROEN PATROL"

Posted: 04 Jan 2018 08:27
by hugejp
Wilkie wrote: 04 Jan 2018 07:46 Ok nou is die Groen Patrol weer 4.5L..... :blonde: :blonde:
Sal die naweek alles klaar maak en vir n toets rit neem :pray: :pray:
Well done Sir!

:thumbup:

Re: Wilkie se "GROEN PATROL"

Posted: 22 Jan 2018 15:03
by Wilkie
Ok so noudat die smousman my uit getrap het oor my Patrol staan sake soo.....My Patrol loop nou weer in sy 4.5 formaliteid en dankie Frans en vir Tinus (SMOUSMAN) vir die afstand van daai enjin,, hy klink goed en trek sterk met daai 63mm
Viper exhaust agter op
Nou kan ek weer aandag gee aan my volgende verbetering op "Ou Groene" :blonde: :blonde: