Jip.Tinus lotz wrote:Jy sien baie netjies dude .....is daai 16duim wiele?
Michael het n ruk terug iewers geopst oor 4x4rims.co.za
Ek het bietjie die ou gebel, vreeslike chatty brit. Maar baie angenaam.
Ek sal graag eendag van sy 15" beadlocks wil op sit as ek n geleentheid kry. Dit is blykbaar n 2 stuk rim en dus balanseer nes n gewone rim.