Page 3 of 8

Re: My Shortie Thread

Posted: 25 Feb 2017 11:52
by Alex Roux
IMG_4287.JPG
IMG_4287.JPG (111.27 KiB) Viewed 2098 times
IMG_4288.JPG
IMG_4288.JPG (103.59 KiB) Viewed 2098 times
IMG_4289.JPG
IMG_4289.JPG (112.43 KiB) Viewed 2098 times
IMG_4290.JPG
IMG_4290.JPG (120.44 KiB) Viewed 2098 times
And a new carb kitt
IMG_4291.JPG
IMG_4291.JPG (128.92 KiB) Viewed 2098 times

Re: My Shortie Thread

Posted: 25 Feb 2017 13:53
by Tinus lotz
Netjies..... :salute:

Re: My Shortie Thread

Posted: 25 Feb 2017 18:36
by Michael
Dis mos nou hoe n head moet lyk!!

Alex, ek dink die internet se die shorty is net so onder 2ton

Re: My Shortie Thread

Posted: 25 Feb 2017 21:03
by Alex Roux
Met dieselfde drivetrain en veral daai swaar ratkas kan mens dit seker verstaan.

Ek het die kar vir 'n week of so gery voor hierdie diens. So dit sal interesant wees om te sien hoe hy perform na alles klaar oorgedoen is. Hierdie is soos enn van daai extreme makeover programme.

Re: My Shortie Thread

Posted: 26 Feb 2017 06:42
by Michael
Ek volg hierdie thread baie intens......ek like sulke goed.

Jy gaan nie die kragverakil gen as Graham met hom kraal is nie, gaan soos n bom trek en jou brandstof verbruik gaan ook baie verbeter.

Re: My Shortie Thread

Posted: 26 Feb 2017 08:15
by Tinus lotz
Michael wrote:Ek volg hierdie thread baie intens......ek like sulke goed.

Jy gaan nie die kragverakil gen as Graham met hom kraal is nie, gaan soos n bom trek en jou brandstof verbruik gaan ook baie verbeter.
Dude ....nou ga my bakkie moet uithaal om weer die dragrace te wen....... :confused: :confused: :confused: ons sal moet boost en feul reël.....

:surprised:

Re: My Shortie Thread

Posted: 26 Feb 2017 08:23
by Michael
Dude mens moet so nou en dan verloor ook :lol:

Re: My Shortie Thread

Posted: 26 Feb 2017 12:35
by Tinus lotz
Verloor wie is sy en waar bly sy ????? :tease: :cry: :cry: :banplz: :dogrun: :dogrun: :nocomment: :chickencatch:

Re: My Shortie Thread

Posted: 28 Feb 2017 15:33
by Alex Roux
Engine back together again and running
IMG_4316.JPG
IMG_4316.JPG (135.38 KiB) Viewed 2013 times

Re: My Shortie Thread

Posted: 28 Feb 2017 15:39
by iandvl
Alex,

I've been very silent on this thread (I think) for two reasons.

1: I've been incredibly busy recently.
2: I'm so jealous. It's taken me a while to (almost) get over my jealousy.

However, congrats on the shortie... Keep us posted on the TLC she'll get.

PS: Did I mentioned I'm jealous ?