Page 6 of 12

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Posted: 19 Oct 2017 12:28
by Michael
Jip..... same one

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Posted: 23 Oct 2017 11:04
by ces
Sterkte met die enjin trek van dag Michael; hoop daai stud los! :woo:

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Posted: 25 Oct 2017 18:56
by Michael
Some more good news on Christop's Patrol.
It indeed also has a silver top engine!! Unreal how 3 of those engines landed in my yard at once.
So did an inspection on the pistons (to see what they were) and also looked at the sleeves for score marrks when the sump was off and all seems well.

Engine going back to its home tomorrow and should be done within the next 3 days or so and then its Viper time :thumbup:

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Posted: 25 Oct 2017 21:05
by Alex Roux
So Michael, besides the internal differences, which you will only know after opening up, what makes the engine “Silvertop”?
Are there any visible differences when opening the bonnet?

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Posted: 26 Oct 2017 06:33
by Michael
Alex, its actually not easy or even possable to determine if its a silvertop by just looking at it.

The first one I got had a silver valve cover and vacuum pump on the alternator. This is how everyone would expect a silvertop to look and to identify them.
Tommy JR's engine has a black valve cover and vacuum pump under the diesel pump.
Christoph's has a silver valve cover but originally had a vacuum pump under the diesel pump and was later fitted with a alternator with built in vacuum pump. (I only know this because the oil return of the alternator is not connected to the block where it should be, but a pipe was welded to the sump and is not standard.
Dirk's has a black valve cover and vacuum pump on the alternator.

So as you can see there is no real way of knowing.

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Posted: 26 Oct 2017 16:10
by Kagiso II
M -- is daar enige ooreenkomste in die Engine of VIN nommers ? [OF land van oorsprong op die registrasies ?? My AGAROB byvoorbeeld was 'n 2002 Suid Afrika 3.0 Di maar op die search met sy VIN nommer was hy n 1995 AUSTRALIE vervaardig [lyk my daai tyd het Nissan SA ou stock onverkoopte Ozzi Patrols ingevoer en hier as nuwe goed verkoop ???? of raai ek nou woes ?
[daar is n webblad wat jy VIN nommers kan speur -- my Prado byvoorbeeld was ook Autralie bestemd ]

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Posted: 26 Oct 2017 19:49
by Michael
Oom Mac, volgens wat ek kon sien kan mens nie die engine nommer op tel van die VIN af nie, dalk by die Nissan dealers, maar wk dink hulle gee net die engine kode

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Posted: 27 Oct 2017 09:27
by ces
Oom Mac,

As oom kan onthou, ek het daai tyd gesukkel om die seel tussen die vakuumpomp en die alternator te kry op my VIN nr. Dis oom wat my nog op die spoor van UD Trucks gesit het, wat my prbleem binne 3 dae opgelos het! Thanks. Nou hoor ek my vakuumpomp was oorspronlik aan die enjin, so dit verklaar daai probleem. En tog, my fan, volgens VIN nr bestel, was ook nie die regte een nie. So, ek begin ook dink NISSAN het goed ingevoer wat eers vir ander plekke bestem was en soms het die enjin-variante dan deurmekaar geraak by die inlees van die detail op die SA stelsel. Of, hierdie is my kar se tweede enjin en die sleutelbord operateur het dinge laat deurgaan op die ou enjin se detail, natuurlik vir 'n sent of twee. Hoe dit ookal sy, ek is BAIE dankbaar oor die mooi kondisie van die enjin - tweedehands koop is maar bietjie 'n lucky packet. :biggrin:

Terloops, as al oom se karre eers vir AUS bestem was, is oom seker oom is op die regte plek gebore?! :lol:

So van AGAROB gepraat, daai was een van die eerste karre wat ek ernstig oorweeg het, toe ek nog net die Forum gebrowse het. Baie mooi kondisie gewees. En, ek het intussen die boek begin soek (op oom se aanbeveling in daai thread). Ek's bevrees dis nie so maklik verkrygbaar nie. Nou die dag op Springbok-Uitgewers (dink dis die regte naam) se webblad afgekom, waar ek hom dalk kan kry.

Lekker dag,
Christoph

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Posted: 27 Oct 2017 11:50
by Kagiso II
Christoph: Gooi my jou pos adres of POSTNET stasie, dan leen ek jou my AGAROB. [of as jy naby Benoni/ Pta is .. kom haal hom]
Al my karre kry n naam na aanleiding van n verhaal of storie wat my beiinvloed / beiindruk hetSoos LOBO [die verhaal van n Wolf wat Amerika se benadering tot natuurbewaring verander het .. Jy kan die storie op Youtube kyk: "Lobo, the wolf that changed America"
iNyathi [die Buffel] het sy eie storie geskryf. 'N Toerbus van anderkant Maputo tot in Nelspruit gelseep met 15 mense in di ebus EN 'n sleepwa agter die bus ..

Re: "Jasper" - Y61 4.2D

Posted: 28 Oct 2017 05:56
by ces
Dis great oom Mac, dankie vir die aanbod! Ek is bevrees Springbok Boeke is bietjie duur. Ek het egter een op bidorbuy gekry, sal wag om te sien of ek hom kry.
Impressive Buffel...