Haloooooo LOBO
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Haloooooo LOBO
aha - dis lekker - maar nog nie heeltemal klaar nie.
Met die dat Agarob op die krukkelys is, en die Terrano in Botswana staan [asemloos] het ek net getroue ou LOBO ommee oor die weg te kom. Die arme ding het bikki soos 'n depressiejare hoenderhok begin lyk - het ek en 'Jerry' [hom sommer van dies traat af opkommandeer] vir ou Lobo onder hande geneem en nou is hy so mooi - ek is sommer van vooraf verlief.
Hom 3 keer politoer vandag. Eers 'swirl remover', toe 'n laag "color match" en laastens 'n goeie invryf "Diamond Guard"
O-ja, die buffer en koeiestamper onder hand geneem en 'n nuwe laag HF "charcoal" gespuit. Sy nuwe Hella's kom ook nog oormore in.
Ek is nou regtig in die mark vir 'n stel vellings vir Lobo - die H/B wiele wat hy nou op het se "offset" is te smal en die wiele skuur as ek ry. (Arries, vellings is Afrikaans vir RIMS !!! ]
Ek verneem daar is 'n LAUREL 5-spoed ratkas beskikbaar. Gaan more kyk.
volgende is die suspensie - hy loop erg te laag en met 3-Provinsies het ek paar plekke op die klippe ge 'doef-doef'.
Ben Hur sorteer Saterdag [DV] sy 'dinkprogram' uit]
en dan ... en dan .. dan haal ons al sy roes uit, en maak hom dubbelkajuit ... en [AS ek kan kry, ] vervang die sitplekke met 'n stel uit 'n renault Scenic. ... die outoppie wil bikki sagter sit, asseblieftog.

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Tjaart
- Senior Member
- Posts: 329
- Joined: 29 May 2009 16:08
- Full Name: Tjaart Janse van Rensburg
- Nickname: TJ
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Patrol 4500 GRX
2000 - Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
- Been thanked: 2 times
Re: Haloooooo LOBO
Dis Asemrowend mooi !!!
Ek soek nou ook 'n GQ.
Ek soek nou ook 'n GQ.
THE BRAVE
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
says
Aut PATROL aut nihil
Aut vincere aut mori
- JohnBoyZA
- Site Admin
- Posts: 1339
- Joined: 02 Apr 2009 14:34
- Full Name: John Murray
- Nickname: John Boy
- Home Town: Bloubergstrand
- Current 4x4: Patrol GRX 4.8
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Big Bay, Cape Town
- Has thanked: 1046 times
- Been thanked: 230 times
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: Haloooooo LOBO
Pretoria Spring sales in Zeiler Str Pta Waes het Lobo se vere bikki onner hanne gehad v'dag ...
maar nou stamp hy soos 'n delivery lorrie .. di evoorste vere moet weer gedoen word - die ekstra veer is te fris ...
maar nou stamp hy soos 'n delivery lorrie .. di evoorste vere moet weer gedoen word - die ekstra veer is te fris ...
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: Haloooooo LOBO
o-ja, ek het die ou verweerde ligte moes vervang - en al wat ek kon kry wat naaastenby pas - is Golf 1 ligte .. my vrek gesukkel om dit te maak pas .. maar hulle is in. - en die flikkerliggies is darm nou sigbaar.
een van die dae gaan ek die 'fender extensions' [huh ???] dieselfde as die bumper kleur ...
Die prentjies praat self: ek sal op 'n "fotograaf' kursus moet gaan ...

- Attachments
-
- Lobo oorgdoen18.jpg (209 KiB) Viewed 2378 times
-
- Lobo oorgdoen17.jpg (202.65 KiB) Viewed 2378 times
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: Haloooooo LOBO
Op Stefan se skimp - nog so 'n klompie LOBO fotos ]ag sjym - die arme ouman word ook nie juis afgeneem nie:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Diekie
- Full Member
- Posts: 27
- Joined: 03 Feb 2010 20:42
- Full Name: Diekie
- Nickname: Diekie
- Home Town: Klerksdorp
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5GRX and a Nissan Sanni s/w V6 4x4
- Home Language: Afrikaans
Re: Haloooooo LOBO
Die ou man lyk sommer weer reg om die jong manne aan te vat,dit is die Patrol natuurlik waarvan ek praat .Baie mooi oom Mac .
- Mammoth
- Senior Member
- Posts: 91
- Joined: 27 Apr 2010 09:57
- Full Name: Johan Botha
- Nickname: JB
- Home Town: Roodepoort
- Current 4x4: Nissan Patrol 4.5GRX
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 5 times
Re: Haloooooo LOBO
Baie mooi oom Mac.
Hulle maak nie meer sulke taai en betroubare goed nie!!!

JB
(Mammoth)
(Mammoth)
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 12 guests