4.8 GRX bestuurder sitplek.

Showcase your baby
Eddie Solomon
Full Member
Full Member
Posts: 32
Joined: 07 Jul 2016 17:16
Full Name: Eddie Solomon
Nickname: Eddie
Home Town: Nigel
Current 4x4: 2013 Patrol 4.8 GRX Auto.
Home Language: Afrikaans.
Has thanked: 2 times
Been thanked: 3 times

4.8 GRX bestuurder sitplek.

Post by Eddie Solomon »

Kan iemand my asb help? Het so 3 weke terug my Patrol gekry en is erg in my skik met die keuse. Ek het egter 1 probleem en dit is spasie. Met die sitplek heeltemal agtertoe geskuif sit ek nog steeds ongemaklik. Weet iemand dalk waarheen kan ek die kar vat om die sitplek te skuif in Gauteng area of het iemand dalk 'n voorstel vir 'n DIY projek?
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: 4.8 GRX bestuurder sitplek.

Post by Tinus lotz »

Welkom eddie ek is ook van die hemel besem tipe het my seat gemod om verder terug te skuif weld en sny dit werk :salute:
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 93 times

Re: 4.8 GRX bestuurder sitplek.

Post by Herrie »

Welkom Eddie! :salute:

Is jou stoel se drade nog gekoppel en werk die skakelaars aan die kant van die stoel?
Attachments
PowerSeat.jpg
PowerSeat.jpg (115.01 KiB) Viewed 2649 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Eddie Solomon
Full Member
Full Member
Posts: 32
Joined: 07 Jul 2016 17:16
Full Name: Eddie Solomon
Nickname: Eddie
Home Town: Nigel
Current 4x4: 2013 Patrol 4.8 GRX Auto.
Home Language: Afrikaans.
Has thanked: 2 times
Been thanked: 3 times

Re: 4.8 GRX bestuurder sitplek.

Post by Eddie Solomon »

Baie dankie Tinus en Herrie vir die verwelkoming.

Tinus ek aanvaar dat jy die rail / guide net langer gemaak het want die anker boude kan nie skuif nie? So die rail hang nou oor aan die agter kant?

Herrie, ja alles is nog gekoppel en werk. Dankie vir die drawing. Gaan die naweek die sitplek uithaal en kyk wat kan ek doen. Ry oor 3 weke Karoo Nasionale Park toe en wil teen dan gemaklik wees.
User avatar
JoshJ
Patrolman
Patrolman
Posts: 984
Joined: 30 Nov 2013 16:16
Full Name: Joshua Joubert
Nickname: Joshua
Home Town: Centurion, Gauteng
Current 4x4: 2004 GL TD42
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 81 times
Been thanked: 96 times

Re: 4.8 GRX bestuurder sitplek.

Post by JoshJ »

Welkom Eddie. Jammer om van jou probleem te hoor. Dis vir my met respek gese vreeslik snaaks. Jy moet n lang man wees as jy nie in n Patrol pas nie. Ek het op n tyd n ou gehad wat na my Patrol kom kyk het, juis om te sien of hy sal inpas. ( hy was na my gestuur deur die local nissan.) Die man was huge en hy was baie beindruk. Nou weet ek nie of die elektriese sitplekke nie so ver kan terug stoot nie en of jy net verskriklik lank is nie? Ek het n GL met manual lever.

Tinus hoe het jy gepas in my patrol Dude?
Being alive is a Blessing!!

Regards,
Joshua
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: 4.8 GRX bestuurder sitplek.

Post by Tinus lotz »

Ek is baie kleiner as wat jy dink dis net n optical illussie dude regtig.
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3452
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: 4.8 GRX bestuurder sitplek.

Post by Kagiso II »

Daar moet fout met die seat wees .. kyk onder in af iets die agtertoe beweging van die sitplek verhinder..

Ek is 6'4" en ek sit gemaklik in Dwerguie se Jimny. En in iNyathi en in Agarob .. en in die Prado :oldtimer: :oldtimer:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Eddie Solomon
Full Member
Full Member
Posts: 32
Joined: 07 Jul 2016 17:16
Full Name: Eddie Solomon
Nickname: Eddie
Home Town: Nigel
Current 4x4: 2013 Patrol 4.8 GRX Auto.
Home Language: Afrikaans.
Has thanked: 2 times
Been thanked: 3 times

Re: 4.8 GRX bestuurder sitplek.

Post by Eddie Solomon »

Dankie almal. Nee ek is glad nie besonders lank nie (1.8m). Het voorheen 'n Navara gery en was heel gemaklik in hom. My "plat kar" is 'n Ford Focus en slefs in hom het ek genoeg plek. Ek het onder die sitplek gekyk maar niks gesien nie. Sal maar die sitplek die naweek uithaal en kyk of daar iets is wat in die pad is.
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6015
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 987 times

Re: 4.8 GRX bestuurder sitplek.

Post by Peter Connan »

Daar moet iets fout wees. Kyk of die ander sitplek verder kan terruggaan?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
PaulvdMerwe
Senior Member
Senior Member
Posts: 124
Joined: 06 Jan 2016 15:21
Full Name: Paul van der Merwe
Nickname: Paul
Home Town: Graaff Reinet
Current 4x4: 2001 Patrol 3.0 DI GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Graaff Reinet
Has thanked: 2 times
Been thanked: 6 times

Re: 4.8 GRX bestuurder sitplek.

Post by PaulvdMerwe »

Welkom Eddie.

Daar moet n probleem wees. My partol is n 3.0 maar ek glo nie dit verskil nie. Ek is 1.89 en my sit plek is nie eers al die pad agtertoe gestel nie.
My seun ry n Focus en daar stel ek die sit plek heel terug.
Een ding weet ek wel. Die Patrol het meer spasie as n Focus :biggrin:
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: Amazon [Bot] and 12 guests