Page 24 of 33

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 12 Jun 2016 23:33
by ricster
I did a flush on the Iron Maiden too a month or so ago. As Michael said that bolt by the oil pressure relieve valve is the easiest way to go. I loosened mine from the wheel well with a 12mm socket on a swivel ( looks like a universal joint) and 2 long extensions connected to the ratchet.... easy as pie !!

6 bottles GOOD QUALITY ( or Nissan ) antifreeze/coolant and 8L water ( total took 14L)..... yip I got a moooooorse big radiator in the Maiden !! :lol: :lol:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 13 Jun 2016 09:34
by offroadbiker
Looking gooooood :thumbup:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 13 Jun 2016 10:57
by Tinus lotz
Ek hou van die oop look niks teen top coolers nie ma hou van die tappetcover oop :thumbup:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 27 Nov 2016 13:46
by Wilkie
Tinus het jy al jou koorsteen op die meter masjien gehad om te kyk was se kole hy maak as die rook bolle so blaas.....

miskien moet iemand weer so n dyno testing dag reel.... :layrubber:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 27 Nov 2016 18:11
by Michael
Ja n dyno dag sal legit wees.

Tinus se hy gaan Hennops ry met sy bakkie die 10de :thumbup:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 27 Nov 2016 18:27
by Tinus lotz
Plan ..... :thumbup: :thumbup: ek reel vir vroeg volgende jaar

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 02 Dec 2016 10:16
by Tinus lotz
So Fanus het die stuk yster soos n wortel voor my neus geswaai ......toe hap ek maar......dankie Errol vir die transport :thumbup:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 02 Dec 2016 11:06
by Michael
Mooi ou, lyk baie beter!

Nou moet ons net daai duik op jou fender fix

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 02 Dec 2016 21:31
by SJC
Ja dit lyk mooi... :thumbup: :biggrin:

Re: Tinus se 4.2TD bakkie!!

Posted: 04 Dec 2016 14:47
by Tinus lotz
Ok so na 50000km het ek onder protes my lorrie n lang exhaust opgesit ....Michael het gemoun my vrou het gemoun my honde het hulle pote op hulle ore gesit as ek die sleutel draai ..... :lol: