Hoe dik is hierdie spacers?DawidT wrote:Sopas klaar my Trol voor gelig om alles weer horisontaal te kry - Thanks vir Willem Boshoff se spacers Dit werk puik en vrek maklik om in te sit!!!
Want my 4.5 is voor regs 2cm hoer as linkerkant en regs agter 1cm hoer. Weet dat regterkant klein bietjie hoer moet wees, maar seker nie 2cm nie?