Page 4 of 6

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 05 Feb 2016 13:15
by Wilkie
Check bietjie Gumtree shortwheel base met spaar engine gearbox R20 000.00 vir alles

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 26 Feb 2016 01:27
by Reenen
Die QD32ti werk soos n droom

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 26 Feb 2016 05:45
by Tinus lotz
Waar is die prentjie??

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 26 Feb 2016 14:13
by petrol
Die grootste en seker die enigste probleem met die qd32 turbo jap imports is dat hy 7 boute vat op sy flywheel en al die ander flywheels het net 6 boute

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 14 Mar 2016 20:35
by Reenen
petrol wrote:Die grootste en seker die enigste probleem met die qd32 turbo jap imports is dat hy 7 boute vat op sy flywheel en al die ander flywheels het net 6 boute
Geen probleem. Die Zd30 soos in patrol en Hardbodies het ook 7 gat. Ek het n zd30 se flywheel gekoop, zd clutch kit, en zd 5 spoed gearbox, en dan met kort propshaft na die safari transfercase. Verderhet ek n td27t se manuel injectorpomp ingesit om van die elektroniese een onslaete raak. Dit is seker die makliksteconversion ooit...

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 14 Mar 2016 22:28
by petrol
Great, daar leer ek ook iets.

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 29 Aug 2016 15:18
by Reenen
Na baie gesukkel is hy nou uitgesort. QD se top was gekraak, nuwe top opgesit, maar verkeerde gaskets. Na die 5de orobeerslag het ek reggekom met Payen 1.25mm 3 laag staal gasket. Geen ander maak werk op n QD32 turbo nie, net Payen. Ek het almal probeer, almal blaas op selfde plek.

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 28 Dec 2016 07:40
by Reenen
Groter intercooler ingebou.
Pas perfek, kan niks sien van buite.
600x300x100mm

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 28 Dec 2016 10:08
by Michael
Baie mice Reenen, dis n mooi size cooler daai!

Re: 1984??? Safari pickup build

Posted: 15 Mar 2018 03:01
by Reenen
Bakkie werk nou baie lekker.
Injectorpump timing is nou perfek. Bakkie gee nou 10km/liter, en werk lekker hard.