Page 7 of 10

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 13 May 2016 19:22
by SJC
That is because most of the weight is in the front of the vehicle...

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 13 May 2016 20:13
by SJC
SJC wrote:That is because most of the weight is in the front of the vehicle...
Wat my laat dink dat 'n aftermarket locker voor 'n goeie opsie vir 'n patrol bakkie is.. :eureka:

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 14 May 2016 16:41
by Michael
Fix jou LSD dan gaan jy nie n voor locker nodig he nie :thumbup:

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 14 May 2016 21:22
by SJC
Michael wrote:Fix jou LSD dan gaan jy nie n voor locker nodig he nie :thumbup:
Hoop jy's reg. Maar as die lsd nie die ding gaan doen nie, gaan ek dit ernstig oorweeg om 'n locker in te sit.

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 15 May 2016 14:19
by davidvdm
EK het die H260 10.5" crownwheel LSD diff wat in die Sani moet in gaan. Die manne "down under" sê dis die beste LSD ooit.... EK hoop so.

Twee van ons kry nie die wiele apart gedraai nie, so hy is of a baie stywe LSD, of iemand het hom gesweis. Ek gaan hom moet uitmekaar maak om die pinion seal te vervand want al sy olie loop daar uit. Maar nou sien ek die ding het a crush spacer/washer wat moet vervang word, en ek weet nie waar om een te kry nie. Nissan sê hulle hou nie meer vir die MQ Patrol diff spares aan nie.

Ek kan nie wag om daai diff te gaan toets nie. Bietjie rock crawling gaan lekker wees met die 4.2 transfer gearing.

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 15 May 2016 18:10
by Wilkie
Wat my laat dink dat 'n aftermarket locker voor 'n goeie opsie vir 'n patrol bakkie is.. :eureka:[/quote]
Fanus haal daai diff uit en maak dit reg....dis nie n groot job nie. baie goed koper :mytwocents: :mytwocents:

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 16 May 2016 07:20
by offroadbiker
Goedkoopste kwotasie sover is R4k om diff oop te maak en dan kom koste om reg te maak nog by.

Mark White Nissan het in 20112/13 R6k ge-quote om diff reg te maak so dit sal seker nou so paar rand ekstra wees...

Prys op locker ingevoer was hier by die R6,500.

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 16 May 2016 08:48
by SJC
Het hierdie pryse laas jaar augustus gekry:

"The ARB Air Lockers are ± R20500.00 each, the TJM Air Lockers are ± R18500.00 each, ARB Compressor is ± R4000.00, LockRight Locker for the front axle is ± R7500.00 each and the Detroit Locker for the front is ± R13500.00 each."

Ja, dis n duur storie. Hoop maar ek sal die lsd kan uit sort vir goedkoper...

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 16 May 2016 09:23
by IR_Eddie
Heres some flexing at Honingklip.

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 23 May 2016 11:55
by Michael
Peter, do you perhaps have the numbers we got on the flex ramp at Moegatle?

I didnt even take one pic :thumbdown: