Soos belowe...
- Langman
- Senior Member
- Posts: 130
- Joined: 05 May 2010 15:38
- Full Name: Jacques Landman
- Nickname: Jakes
- Home Town: Uitenhage
- Current 4x4: Patrol
- Home Language: English / Afrikaans
Soos belowe...
Hier is die foto's van die eerste paar mods wat gedoen is:
- EFS Suspensie (50mm)
- TJM Bumper & KC Spots
- Duke 9500 Winch (Het al my eerste Fortuner uitgehelp met die speelding)
- Federal 285/70 x 17' MT's (Wag net vir my wheelcover, klaar bestel)
Daar is nog so paar klein goedjies wat ek nog wil doen...maar moet vir nou eers weer geldjies opbou
- EFS Suspensie (50mm)
- TJM Bumper & KC Spots
- Duke 9500 Winch (Het al my eerste Fortuner uitgehelp met die speelding)
- Federal 285/70 x 17' MT's (Wag net vir my wheelcover, klaar bestel)
Daar is nog so paar klein goedjies wat ek nog wil doen...maar moet vir nou eers weer geldjies opbou
- Attachments
-
- Five....jpg (36.71 KiB) Viewed 2465 times
-
- Four....jpg (34.79 KiB) Viewed 2465 times
-
- Three.....jpg (35.63 KiB) Viewed 2465 times
-
- Two....jpg (39.26 KiB) Viewed 2465 times
-
- One....jpg (33.84 KiB) Viewed 2465 times
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
2004 Patrol 4.8 GRX
- David
- Patrolman
- Posts: 723
- Joined: 17 Dec 2009 12:42
- Full Name: David Prinsloo
- Nickname: David
- Home Town: Stellenbosch
- Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Stellenbosch
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 48 times
Re: Soos belowe...
Netjies
Ek het my winch ook nog net gebruik om ander ouens te help
Ek het my winch ook nog net gebruik om ander ouens te help
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel
Stop Rhino Poaching Supporter!
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 75 times
Re: Soos belowe...
Banja mooi Langman
Shalom
Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
- Langman
- Senior Member
- Posts: 130
- Joined: 05 May 2010 15:38
- Full Name: Jacques Landman
- Nickname: Jakes
- Home Town: Uitenhage
- Current 4x4: Patrol
- Home Language: English / Afrikaans
Re: Soos belowe...
....wel, ek is nou nie n' motoring journalis nie maar hier is my antwoord op jou vraag.Izak wrote:Hoe vergelyk die 4.8 met die 3 Diesel?
Die 3.0D was net so bekwaamd maar nie so wild soos die 4.8 nie. Jy moet maar mooi wegtrek met die 4.8 want hy kan jou nogals laat skrik! Brandstof verbruik gaan ek nie eers oor komentaar nie en enige persoon wat oorweeg om oor te skakel na die 4.8 moet baie mooi verstaan dat daar n' prys verbonde is vir al daai ekstra perde ...en dit is elke sent die moeite werd . Die transformasie van handrat na auto is baie makliker as wat ek gedink het en selfs in die bos is dit nogals lekker om met die auto to off road.
In die algemeen is ek glad nie spyt nie...ek gebruik wel meer brandstof maar die gemoedsrus van die grenaat wat weg is maak op vir dit en die brul van daai 6 klink mooier as n' tannie op fyndraai! (Jeremy Clarkson kon dit nie moeier stel nie)
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
2004 Patrol 4.8 GRX
- Peter Vee
- Senior Member
- Posts: 225
- Joined: 10 Mar 2011 13:16
- Full Name: Peter Viljoen
- Nickname: Peter Vee
- Home Town: Roodekrans
- Current 4x4: 2010 Patrol 4800 GRX
KLR 650 ;) - Home Language: English
- Location: Roodekrans, West Rand, Gauteng
- Been thanked: 3 times
- Contact:
Re: Soos belowe...
Lyk baie nice Langman ... die 4.8 GRX is n lekker lorrie!
Peter Vee
2010 4.8 GRX fully rigged for overlanding
2010 4.8 GRX fully rigged for overlanding
- G-MAN
- Patrolman 1000+
- Posts: 1097
- Joined: 02 May 2009 19:50
- Full Name: A.G.HOLMES
- Nickname: G-MAN
- Home Town: Cape Town, Noordhoek
- Current 4x4: PATROL 4.8 GRX 2008, PATROL 4.8 GRX 2007, PATROL 4.8 GRX 2006, Defender 90 2.8i...
- Home Language: Engels
- Location: Cape Town, Noordhoek.
- Has thanked: 3 times
- Been thanked: 9 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 28 guests