Page 2 of 2

Re: Information on Patrol/Safari needed?

Posted: 26 Mar 2018 21:56
by Tinus lotz
Praat met dawid hy het

Re: Information on Patrol/Safari needed?

Posted: 26 Mar 2018 22:01
by Johann van den Berg
Pieter die Safaris het net een spring in sy distributor. Hy is doodreg so.

Re: Information on Patrol/Safari needed?

Posted: 19 Apr 2018 11:26
by pietpetoors
Is daar dalk iemand wat 'n ekstra distributor het wat rondlĂȘ? Die een se vacuum advance plaatjies haak vas en ek kry nie parte vir hom.
Dit is daai plaatjie waarop die punte vasmaak.

Het Nissan 1400 sin probeer, hy is perfek selfde grootte en selfs gaatjies vir die punte is op selfde plek, enigste verskil is hy het spring staal clips aan sy kante wat die L28 nie het nie en in die housing van die distributor is gleuwe waar daai clips inskuif, wat die L28 ook nie het nie.

Re: Information on Patrol/Safari needed?

Posted: 19 Apr 2018 15:07
by Kagiso II
Pieta - Die manne het alles wat Datsun / Nissan stickers op het se parte.
Hulle nie altyd goedkoop nie maar wraggies as jy nerens anders kry nie, hulle sal 99% hĂȘ
Hulle is in Brackenfell

https://www.nissanspares.co.za/