Page 2 of 2

Re: Correct Octane Fuel for older Patrols

Posted: 08 Sep 2017 09:06
by Bre
Ja, die catalytic converter werk nie met lood petrol. As ek reg onthou, is die voertuie wat lead repalcement makeer die ene met cast iron cylinder heads; die lood help om die valves en die valve seat te lubricate. En voertuie van Van Riebeeck se tyd; die lood help om pre-ignition/detonation te verhoed.

Re: Correct Octane Fuel for older Patrols

Posted: 09 Jun 2021 20:23
by SJC
georgeb wrote: 20 May 2017 15:47 So lyk Uncle M se prentjie meer verstaanbaar...

Soos ek lees is dit standaard 93 in die binneland en 95 by die kus vir my...
Sal hierdie ook geld vir n tb42?

Re: Correct Octane Fuel for older Patrols

Posted: 10 Jun 2021 09:23
by Peter Connan
Ja, as jou timing reg gestel is.
As jy vind by ping, gooi hoer oktaan in of retard die timing.