Page 3 of 4

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 10 May 2018 06:08
by Michael
Fanus, die Nissan antifreeze se mens moet 1:3 meng en die 4.2's vat so 15L in sy verkoelings stelsel so ek gooi 5L in.
Dink die 4.5 sal seker ook in daai omgewing vat?

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 10 May 2018 09:36
by SJC
Hierdie kwotasie gekry vanaf nissan:
KQ10020003 - 4.62LONG LIFE COOLAN
R661 vir 5 lieter.

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 28 Nov 2018 10:30
by aceventura
So, volgens maintenance schedule moet ek die anti-freeze coolant vervang op 90 000km. Ek beplan om my Patrol te diens in Desember vakansie op amper 94 000. Watter coolant moet ek koop en hoeveel en wat is die flush prosedure? Michael, enige terugvoer oor die BMW coolant soos in Januarie genoem?

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 28 Nov 2018 23:21
by Tinus lotz
Die nissan bmw en ford sin is almal g38 spec selfde ding word hier gemaak

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 29 Nov 2018 14:08
by aceventura
Tinus lotz wrote: 28 Nov 2018 23:21 Die nissan bmw en ford sin is almal g38 spec selfde ding word hier gemaak
Dankie man, so ek vra net vir G38 Anti-freeze oor die toonbank by enige handelaar? Hoeveel liter?

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 29 Nov 2018 16:53
by Tinus lotz
aceventura wrote: 29 Nov 2018 14:08
Tinus lotz wrote: 28 Nov 2018 23:21 Die nissan bmw en ford sin is almal g38 spec selfde ding word hier gemaak
Dankie man, so ek vra net vir G38 Anti-freeze oor die toonbank by enige handelaar? Hoeveel liter?
Hulle maak net vir ford nissan en bmw gooi vyf en maak vol met water

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 11 Dec 2018 08:01
by aceventura
Het 5L Ravenol TTC (G48 spec, hulle het nie rekord van 'n G38 nie) gekoop vir R356.91. Gaan verdun met 10l deionized water (33%). D.v. Saterdag word hy gediens.

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 30 Oct 2019 20:29
by Fishlung
20190831_104238.jpg
20190831_104238.jpg (3.41 MiB) Viewed 5103 times
Can't remember a price on this stuff but remember it being way cheaper

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 30 Oct 2019 22:05
by Tinus lotz
:thumbup: going to phone them

Re: Nissan Antifreeze

Posted: 31 Oct 2019 10:34
by bruce_k
I see that bottle is the 50/50 premix, which will be a lot cheaper than the 100% concentrate. Just make sure that you don't dilute the 50/50 mix.