Page 1 of 2

Determine Date of Manufacture safari/160 series

Posted: 28 Jan 2016 10:03
by Rebel32L
How can I verify the month and year that my nissan safari was manucatured? The reg papers only show a date o first liability as 01/1984 and fhe VIN number is only a number that identifies the model (WMG160) and chassis number. The model tells me it is a long wheel base wagon with the L28 Engine. I have checked various online databases including the renowned export site japan partners to see if rhe chassis number has an indications but not been successful. I have 2 safaris both indicated as 1984 models.

Wmg160730944
Wmg160731259

Re: Determine Date of Manufacture safari/160 series

Posted: 28 Jan 2016 11:37
by Michael
Gerrie, are those numbers you psted the VIN numbers? They seem very short :think:

Re: Determine Date of Manufacture safari/160 series

Posted: 28 Jan 2016 11:44
by Kagiso II
Halooooooooooooo Gerrie

Lobo is nie nou naby dat ek kan kyk nie maar kyk op die bestuurder kant safety belt onder naby die vloer anker is n strokie vasgewerk wat die jaar van vervaardiging aandui. [wat ook nie noodwendig die jaar van eerste registrasie is , nie -- want eintlkik die waarde aandui [as hy in Jan 84 registreer is is hy waarskynlik al in 1982 vervaardig ]

Ek so volstaan by wat die registrasie dokumente aandui, veral op n 32 jaar oud pensionaris wa :oldtimer: :oldtimer: :lol:

Re: Determine Date of Manufacture safari/160 series

Posted: 28 Jan 2016 14:00
by Herrie
Op die lisensie form wys die mos wanner dit die eerste keer geregistreer is - dis wanneer die eerste lisensie verskaf is.

Re: Determine Date of Manufacture safari/160 series

Posted: 28 Jan 2016 22:00
by Rebel32L
Dankie vir julle responses. Daai is albei die vin nommers. Die vin nommers is op die registrasie dokument en ook op die metaal ID plaatjie wat in die enjin kompartement is. Die plaatjies in die enjin kompartement het ook nie n datum van vervaardigning op nie. Ek het gehoop nissan SA of nissan Japan sal n database he waar mens die vervaardinging datum kan opsoek. Ongelukkig het ek nie die twee safaris by my om te kyk of daar n ander plaatjie naby die deur is. Beide safaris is nou by US customs opgesluit terwyl hulle hul inspeksie doen vir import clearance (na US). Toe die voertuie deur police clearance en export permitting gegaan het in SA het die agente net" 1984" geskryf op die die jaar model. Nerens het enigiemand op enige form in SA die jaar van vervaardiging gevra of geskryf. Nou wil customs weet wat is die year and month of manufacturing. Ek doen maar net navorsing ingeval hul terugkom na my indien die datum van eerste registrasie op die SA dokument nie aanvaarbaar is nie. Ek dink nie dit sal n probleem wees om te bewys die voertuie is ouer as 25 jaar om te kwalifiseer vir exemptions van DOT en EPA Regulasies. Ek wil maat net gereed wees met n antwoord indien hulle terugkom na my om die datums te bevestig.

Re: Determine Date of Manufacture safari/160 series

Posted: 29 Jan 2016 05:26
by Michael
Sjoe ja dit is nogals n probleem

Die probleem is dat die voertuie baie oud is en dat hulle gemaak is voor die VIN nommers ingekom het soos ons dit vandag ken

Daai datum van eerste registrasie het geen verband wanneer die kar vervaardig is nie, maar slegs wanneer hy die eerste keer op iemand se naam geregistreer is.

My Patrol is in 2000 vervaardig, maar is eers in 2001 op die vorige eienaar se naam geregistreer. So ek ry n 2001 model kar wat in 2000 gemaak is, dis maar ongelukkig hoe ons land werk.

Re: Determine Date of Manufacture safari/160 series

Posted: 29 Jan 2016 12:09
by Kagiso II
Gerrie... Kyk op die chassis aan die pasasierskant is ook n nommer gestempel. Myoumens memry zeg voor mij dat wys de datum wat de chassis aan die fabriek op lyn gegaan het... As jy by jou voertuig kan uitkom, bygesê.

Re: Determine Date of Manufacture safari/160 series

Posted: 29 Jan 2016 14:26
by Herrie
Die Safari's van is SA beskikbaar van Mei 1982.

Hierdie hoeveel nuwes is verkoop - 4686 Safari's:
1982 - 1208 - Die prys was R11995
1983 - 842 - Die prys was R14165
1984 - 731 - Die prys was R16980
1985 - 484 - Die prys was R22745
1986 - 416 - Die prys was R33950
1987 - 499 - Die prys was R36250
1988 - 340 - Die prys was R44205
1989 - 164 - Die prys was R51950
1990 - 4 - Die prys was R51650

Van September 1983 is Datsun verander na Nissan.

Re: Determine Date of Manufacture safari/160 series

Posted: 29 Jan 2016 16:52
by Rebel32L
Dankie aan beide van julle vir die inligting. Kan julle
Onthou tot watter jaar het datsun/nissan die safari ingevoer van japan en wanneer het hulle hom in SA begin assemble? Wat ek kan onthou, toe my pa nog by datsun gewerk het in rosslyn het ons seuns baie oor naweke saam met hom werk toe gery na die fabriek waar sy kantoor was. Daar was a yard met al die ingevoerde motors, die yard daai jare
Was maar net n paar rugby velde groot. Daai jare was dit maklik om onderskeid te maak want die ingevoerde modelle het nog almal so waslagie (tectyl) op gehad vars vanaf die skip. Dit was meestal sylvia/gazelles, 280zx, cedrics sedan en wagons, vanettes en urban vans en die natruurlik die safaris. Dis was uniek toe en waar ek my liefde vir die safari gevind het. Hoop maar myne kom deur customs anders moet ek hulle seker weer teen hoe koste terugstuur SA toe en daar probeer verkoop want wat anders sal ek nou maak, die crusher is nie n opsie...

Re: Determine Date of Manufacture safari/160 series

Posted: 29 Jan 2016 17:19
by Rebel32L
Soos my broer se, hier is n foto van die 2 boeties saam