Page 4 of 12

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 01 Apr 2016 17:43
by SJC
Michael wrote:Bonnet Shocks

Shocks for Y61's seem to be very expensive and I got a part number for Gabriel's somewhere on the forum and they work great!
The open the bonnet even further than the originals and are very cheap. Pump them 400nm and Bobs your uncle

Gabriel 4141-210410
My 4.5 het gabriel 4044-110294 in. :thumbup:

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 01 Apr 2016 17:51
by SJC
TB45:
The sparkplugs i got from midas, is bpr6es-11.

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 29 Jun 2016 19:09
by SJC
Bought these today from Midas: (for TD42)

Oil filter: 2 x Fram PH2850 (R198excl for 2)
Diesel filter: Fram P4922 (R132excl.)

They did not have the GUD oil filters that I usually take, but apparently the PH2850 is the same as the GUD Z292.

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 29 Jun 2016 21:24
by Wilkie
Fanus al die olie en brandstof filters kom uit een fabriek uit daar van Pietermaritzburg se wereld af..is net dat elkeen in agente se kleure geverf word QQQ :woo:

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 30 Jun 2016 05:24
by Michael
Wilkie wrote:Fanus al die olie en brandstof filters kom uit een fabriek uit daar van Pietermaritzburg se wereld af..is net dat elkeen in agente se kleure geverf word QQQ :woo:
Dit was waar gewees tot n rukkie terug en is seker nogsteeds waar in sekere areas, maar ek het nou al baie verskillende brands probeer en GUD vs FRAM is nie meer met alles identies nie. Champion se filters is gemors in my oe...... het nou al 3x diesel filters moes weg gooi omdat dit baie swak kwaliteit is.
Die Champion diesel filter se plastiek skroefdraad op die filter se water drain plug was baie swak en ek kon noe eers die plug vas maak nie......het bly strip.
Ek koop nou net GUD of Fram as ek nie GUD kan kry nie.....hierdie import filters is gemors :mytwocents:

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 04 Jul 2016 17:54
by SJC
Ek sien nissan se diesel filters is groter as die fram filter. Nissan se diesel filter is ook groter as die gud/fram gelyke...

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 04 Jul 2016 19:52
by Michael
Ek dink nie jy het die regte filter gekooo nie, hy vat n Z513 diesel filter. Die een wat jy het sal werk, hy is net bietjie kleinner

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 04 Jul 2016 20:13
by SJC
KOOS BEST wrote:
For my Y 60 GQ TD42 vin no JNTNRSY6040510774
OIL FILTER GUD 2 X Z 292
DIESEL FILTER FRAM 4922
AIR FILTER GUD 1001
FRONT PADS FEREODO FDB 643
REAR PADS FERODO FDB 937
GEARBOX CASTROL VMX 80 MANUAL 4 LT
TRANFER BOX CASTROL VMX MANUAL 1.5 LT
REAR DIFF CASTROL LSX 90 2 LT
FRONT DIFF CASTROL EPX 80/90 HYPOID 5.2 LT

Does anybody have more info, like fan belts etc.

Koos
Is z513 'n GUD filter? (nie selfde as Fram se 4922)?
Ek het eintlik gud se filter gesoek, maar die midas waar ek was het net fram gehad...
Maar ek weet dat Nissan se olie filer is defnitief groter as gud/fram se filter vir die td42, daarom het ek gewonder of die dieselfe geld vir die diesel filter.

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 04 Jul 2016 20:15
by JoshJ
My ZD30 se silwer VIN filter kos R1100 by nissan. Die selle filter by nissan net blou en n ander part nommer is R240 :think: :lol:

Re: SERVICE ITEMS

Posted: 04 Jul 2016 20:18
by SJC
Ja hulle weet hoe om geld te maak uit ons patrol eienaars... :redface: :surprised: :lol: