Page 1 of 1

the all new Patrol

Posted: 12 Nov 2010 15:04
by Kagiso II
just on looks I dont want one .. but after this







ughmm ughmm ... ek soek kaartjie Dubai toe [one way is orraait - sal trug RY :oldtimer: ]

en dan 'n "woordlose" padtoets deur daai Goosen [Ghosn] self ???

Re: the all new Patrol

Posted: 13 Nov 2010 06:47
by Alanvs
Nice!!!
A 5.6l V8 for town driving and a 6.0l V8 for the bad stuff, that would do me!!!! :biggrin: :biggrin: :biggrin:

Re: the all new Patrol

Posted: 15 Nov 2010 12:30
by Theuhan
Het hom laas week by Nissan gesien. Hy is groot baie groot
CARS 002.jpg
CARS 002.jpg (252.55 KiB) Viewed 9588 times
CARS 001.jpg
CARS 001.jpg (285.7 KiB) Viewed 9588 times
CARS 003.jpg
CARS 003.jpg (208.18 KiB) Viewed 9588 times

Re: the all new Patrol

Posted: 15 Nov 2010 12:39
by Kagiso II
Huh??? gaan ons hom hier in SA vervaardig en uitvoer Amrikka toe? daai stie'wiel lyk vi my anni virkjeere kant, hĂȘ Theunie?

Re: the all new Patrol

Posted: 16 Nov 2010 11:20
by Theuhan
Soos ek verstaan, is hy oppad na die Arabiere toe, dit is n uitvoer maar ek is nie seker presies hoe Suid Africa betrokke is nie.

Re: the all new Patrol

Posted: 16 Nov 2010 11:31
by Peter Connan
Oom Mac ek het daai video's gekyk daar in die philippyne terwyl ek by die Nissan handelaar gewag het vir hulle lunchtyd om klaar te maak. Op hulle vernietinternet. Ek moet se ek was nogal teleurgesteld. Ek is seker die ding sal my lorrie laat sleg lyk in die duine, maar ek dink in die berge en klippe gaan daai ding sleg tweede kom! Sy wiele gaan dan nie eers op en af nie?

Ek sal maar bly by regte aste dink ekke :thumbup: