Reenen, nie teen die reëls nie, maar daar is soms lede van ander lande/tale wat nie Afrikaans verstaan nie, so soms sal dit hul baat om dit in Engels te lees. Maar, soos Peter skryf, dis soms gemakliker om in jou eie taal te klets, dus is jy baie welkom om in Afrikaans, of selfs Mengels, te pos. Ons leer geweldig baie van julle 2 en andere wat meer tegnies en prakties aangelê is, dankie weereens vir julle deelname.
Groete
John
viewtopic.php?f=35&t=345
1.6 The primary language on this forum is English, however, you are welcome to use your language of choice ... just make sure the rest of the topic participants understand you :-)