Page 2 of 3

Re: BIGGEST NISSAN PATROL GET-TOGETHER

Posted: 03 May 2017 08:32
by Alex Roux
offroadbiker wrote:Daai is ekke ma tot op datum was die terugvoer vir daai naweek amper nie bestaande...
Somtyds vrek 'n vuurtjie as jy hom nie aandag gee nie.
Blaas bietjie, gee hom blits, seblief.

Re: BIGGEST NISSAN PATROL GET-TOGETHER

Posted: 03 May 2017 09:27
by Jules
Ongelukkig reeds ander verpligtinge daardie naweek maar ek sal die nuus onder die Richardsbaai Clan versprei

Shalom

Re: BIGGEST NISSAN PATROL GET-TOGETHER

Posted: 03 May 2017 09:35
by offroadbiker
Link to the 3 Provinces thread - if we want to try and attempt a bigger than usual gathering :oldtimer:

http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=61&t=6709

Re: BIGGEST NISSAN PATROL GET-TOGETHER

Posted: 03 May 2017 17:25
by JoshJ
Ek se maak dit kgalagadi. Dan ry almal ewe ver omtrent. En die namibia ouens kan ook bywoon. :lol:

Re: BIGGEST NISSAN PATROL GET-TOGETHER

Posted: 04 May 2017 07:10
by offroadbiker
JoshJ wrote:Ek se maak dit kgalagadi. Dan ry almal ewe ver omtrent. En die namibia ouens kan ook bywoon. :lol:
Nou die klink na n plan :oldtimer: my ... juk om weer daar n draai te gaan gooi :clap:

Re: BIGGEST NISSAN PATROL GET-TOGETHER

Posted: 04 May 2017 07:17
by offroadbiker
Na gelang van die post het ons almal laat weet en die uiteinde, n hele 3 persone het hulle naam opgesit vir 3 Provinsies...

Ek sal dit kans gee tot Maandag, maar soos in my eerse "post" genoem sukkel jy om Patrols van ander Provinsies bymekaar te kry en die ouens van Gauteng bly maar die grootste groep.

Na gelang hiervan, en as jy ook vat hoe besig almal deesda is en die feit dat die ekonomie maar knyp sal ek volgende week kyk na 'n dag uitstappie hier in Gauteng, waar ons sal kyk hoeveel belangstelling daar is om almal bymekaar te kry vir 'n leker sosiale uitstappie..........

Re: BIGGEST NISSAN PATROL GET-TOGETHER

Posted: 04 May 2017 07:43
by Michael
Dirk, soos jy se is dit nie maklik nie.
Ek is nog huiwerig om my naam op te sit. Finansies lat nie toe dat ek op al die trips kan gaan nie so ek focus maar op die wat ek dink die lekkerstes is.

Ek het nog nie 3 provinsies gedoen nie, maar dit kommer my dat dit presies in die middel van die winter is. Ek is maar n maar mannetjie en loop nie mooi in die koue nie :rolleyes:

Ek is al reeds "soort van commited" op die River trip, 100% commited op Baboons pass en die Rust de Winter trips so glo nie ek gaan die een maak nie :thumbdown:

Re: BIGGEST NISSAN PATROL GET-TOGETHER

Posted: 04 May 2017 07:59
by offroadbiker
Yep, I agree, there is still a River trip which I am definitely doing, as well as Rust de Winter, not missing that one.

Then 2 Bots trip I am saving for in 2018, so 2017 is a tough year to try and attend all the outings.

The one day social outing is looking like the best option for a BIG Patrol gathering.........

Re: BIGGEST NISSAN PATROL GET-TOGETHER

Posted: 04 May 2017 10:03
by SJC
Peter Connan wrote:Faan, die grootste wat ons nog reggekry het, was 64 karre.

Dit was by die 60ste verjaarsdag van die Patrol, toevallig by die einste 3 provinsies wat Dirk hier bo genoem het.
http://www.leisurewheels.co.za/4x4-news ... ay-patrol/

Re: BIGGEST NISSAN PATROL GET-TOGETHER

Posted: 04 May 2017 10:42
by Kagiso II
KGALAKGADI is my vote. BUT they are mostly booked way ahead so gathering a group of between 30 - 50 vehicles will be nigh impossible.

UNLESS we go to the Sebobogas area [That is the part of Park which belong to the ‡Khomani San Bushmen [most of them lives at Andriesvale] BUT I have been doing Outreach to them a few times and I can arrange for a very large group to camp in the ‡Khomani;s section of the Park.

It will be WILD camping. No facilities. No fences. It is within the outer fence of the Park.
I would choose "Bobbejaanskop" 'Veldskool' .. this is where Dawid Kruiper [RIP] used to doe Field Knowledge & Survival with the young Bushmen boys of the ‡Khomani San tribe.

A long weekend there will be Unique .. and will be only us Patrol / Nissan group - We can spilt camp sites. On the 'day drives' we drive on all the normal Park roads and will be allowed to visit any of the normal Camp Sites / Water Holes .. as well as on foot outings with a Bushman Tracker/ Guide in the Sebobogas area.

[If not this year, next year]

Wat sê Dirk ??