Page 1 of 1

1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 25 Oct 2013 22:37
by drean
Ek gaan vang baie vis op Pearly Beach,die probleem is dat die takke krap my Patrol in sy glory in. Hoe kan ek my Patol beskerm teen erg krappe behalwe die duur film wat opgeplak kan word?

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 25 Oct 2013 23:26
by Kagiso II
Dirk het n ding ontdek -- lees bikki hier: http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... eld#p43280