Page 2 of 2

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 11 Jul 2018 14:46
by Rudolph
:welcomewave:

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 12 Jul 2018 11:53
by Nissan KingCab
Welkom hier by ons.

Ek hou baie van sulke projekte wat ouens aanpak. Nie altyd die goedkoopste opsie nie maar dit help darem om van n jeuk ontslae te raak! :rolling:

Hou ons maar op hoogte van jou projek en sterkte.

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 12 Jul 2018 12:27
by Jerard
Ek hou almal op hoogte met fotos ens soos ekke aangan.Hy gan net bietjie staan vir die volgende twee weke asgv werk

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 12 Jul 2018 15:23
by Bre
Baie welkom hier Jerard :welcomewave:

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 26 Jul 2018 15:34
by Jerard
Ok so i decided to stick with the leaf springs for now.Dit is n bitter groot kopseer om oor te gan coils toe.My 4 pakke vere weg gestuur om te laat retention asook baie mender te maak dat ek heelwat meer artikilasie kan kry. Is ook in die proses om die shock mounts te verander sodat ek 100mm na 200mm meer travel kan kry.Ek gan 3main blades voor en agter hardloop.Intussen het ek die klokke gercondition asook my wiele ontvang en laat groter machine.Stuurwiel stuur ek ook nou weg om te laat oortrek en my bumper bou is goed op dreef.Enige iemand dalk n idee wat om met die daklining te doen?myne het al beter dae gesien.Enigeiemand wat dalk belangstel in die ou bumper? Ek weet nie watse maak dit is nie.Hier volg nog n paar fotos

Re: New member building 1998 Ute V8

Posted: 26 Jul 2018 16:02
by Bre
Hy kom mooi aan :bravo:

En niks op die klok nie, soos die dag hy gebore was :biggrin: