Search found 3452 matches

by Kagiso II
09 Jul 2010 11:52
Forum: 16. DIY Projects
Topic: Project TD42T Conversion
Replies: 97
Views: 25905

Re: Project TD42T Conversion

Agarobsnorkel.jpg
Agarobsnorkel.jpg (161.54 KiB) Viewed 1424 times

lyk hy so ?
by Kagiso II
07 Jul 2010 12:35
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Trip Report : Kaokoland June 2010
Replies: 25
Views: 8935

Re: Trip Report : Kaokoland June 2010

Nou hoe de **** loop ons inni selle wereld dieselle tyd rond maar mis mekaar ?? Ons was ook daar en ek sal ook maar moet verslag skryf ... my geval was ek met Boezman daar - en Cobus se colt het dwarsgetrek en gasket geplas 2 dae voor die vertrek - en hy het toe met LOBO gery ... al die pad en daai ...
by Kagiso II
16 Jun 2010 22:59
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Long Range Fuel Tank
Replies: 65
Views: 17364

Re: Long Range Fuel Tank

OOmpie Herrie-Kobus ... kry 'n stainless self tapper skroef van so 4mm deursnee. kry stukkie van daai rooi seels wat oppi gasbottel kom [daar waar die burnerkop vasdraai ] maak 'washer van daai stukkie rooi watsjamakollit. Draai daai skroefie in daai gaatjie ... that should be the end of that :idea:...
by Kagiso II
15 Jun 2010 18:54
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Spotlights
Replies: 13
Views: 3767

Re: Spotlights

Pta / Jhb okes can speqwk to me after tomorrow - Boezman is getting a set of 55Watts HID tomorrow [DV]
If I am satisfied I wil share the info with you [Priced at R1300] [the KC hi lites were 4-grand ...?]
by Kagiso II
10 Jun 2010 09:34
Forum: 09. Engines
Topic: Price for 4.8 motor?
Replies: 20
Views: 5989

Re: Price for 4.8 motor?

Hi Sias Kontak paar plekke soos TOY-SAN in Pta Wes' Wannenburgs; ???Engine Den? en verneem wat hulle jou sal aanbied op die 4.8 met ratkas & "loom" .. Las dan self so 15 - 20 % by en adverteer vi daai prys ??? sommer gedagte. [Ek kan vi jou 'n koper kry tjop-tjop ... as jy prys gee. [R...
by Kagiso II
09 Jun 2010 23:11
Forum: 09. Engines
Topic: Price for 4.8 motor?
Replies: 20
Views: 5989

Re: Price for 4.8 motor?

Eisjjj - JG - Sias wil VERKOOP - nie koop nie - hy HET 'n enjin en ratklas [ek vermoed hy is oppad Le4xus toe - hy dink hy gaan brandstof spaar ... ?] SIAS - ek sal jou liewer ruil - GAAROB vir jou kar ?? 3,0 Di GRX met 400Km oppi enjin [dis reg - 400 = 600 minner as duise4nd en NIE 400honnertdyzind...
by Kagiso II
09 Jun 2010 16:12
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: PATROL NUDGE BAR (Gone to Agarob)
Replies: 9
Views: 2024

Re: MAXE PATROL NUDGE BAR

Dankie Izak - p/m my sommer daai adres asb? Ek sal gaa optel [en dalk 'n nommer om te 'foun?]
by Kagiso II
09 Jun 2010 13:23
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: PATROL NUDGE BAR (Gone to Agarob)
Replies: 9
Views: 2024

Re: MAXE PATROL NUDGE BAR

Hai jdaa Izak .. Centurion - is reg - Is Maandag orraait m't jou? [ons pak Dinsdag en Wonsdag en donnerdag val ons inni pad Namibie toe] Anners kannit wag tot ons trug is die 3 Julie - by voorbaat en vreeslik baie dankie. Agarob sal baie in sy skik wees met so 'n mooi blink bumper .. en uiteindelik ...
by Kagiso II
09 Jun 2010 00:44
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: One DEAD Patrol
Replies: 114
Views: 25841

Re: One DEAD Patrol

eisjjj - assik nie so brouk en poower was'ie hettik sommer nou nog 'n paar uitreike oppi program gesit .. Daai rooi ding is 'n lekker ding .. en ek dink hy kan ons by mensies bring wat nog nie die Boodskap gehoor het nie .. Dankie vir al die mooi wense mense - Kobus, ek voel ook om th e"whoo- w...
by Kagiso II
09 Jun 2010 00:27
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: PATROL NUDGE BAR (Gone to Agarob)
Replies: 9
Views: 2024

Re: MAXE PATROL NUDGE BAR

waar op aarde is jy ? [ek meen - waar woon u meneer?] AGAROB kan nou doen met so 'n stukkie yster - die 'spotlights' wat Safari Centre opgesit het op daai 2 bulte oppi plestix baampirkjie het in di eRichtersveld AFgeval .. nou le daar 2 duur ligte inni graats en wag vir iets meer stewigs om aan vas ...

Go to advanced search