Search found 61 matches

by Ratau
26 Jul 2017 09:31
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Replacement Bumpers
Replies: 14
Views: 9405

Re: Replacement Bumpers

Dankie Michael, dit is wat ek gesien het en dit lyk 100%.
by Ratau
26 Jul 2017 09:07
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: Replacement Bumpers
Replies: 14
Views: 9405

Replacement Bumpers

Ek is op soek na vervaardigers vir "replacement bumpers" vir die 1999 Patrol 4.2 GL Diesel. My Patrol was in 'n botsing van regs agter en dit blyk dat die agter bumper se onderdele en towbar nie meer by Nissan beskikbaar is nie.
by Ratau
02 Jun 2016 13:36
Forum: 09. Engines
Topic: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed
Replies: 66
Views: 20230

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Daardie lugpyp wat weg is beteken baie warm lug om in te asem. Maak dit jou eerste projek om reg te stel.
by Ratau
19 Jul 2015 21:12
Forum: 09. Engines
Topic: head coming off again
Replies: 158
Views: 30736

Re: head coming off again

André

Dit klink uitstekend. Ek sal moet kom kuier om al die toorwoorde te kry.
by Ratau
17 Jul 2015 13:24
Forum: 09. Engines
Topic: head coming off again
Replies: 158
Views: 30736

Re: head coming off again

André

Dit is nou al 'n klompie maande later wat ons niks van jou gehoor het nie, enige terugvoer?
by Ratau
18 Nov 2014 18:22
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Tyd vir nuwe bande
Replies: 23
Views: 9405

Re: Tyd vir nuwe bande

AndriesS, wat weet jy wat ek nie weet nie, waar sit ek daai "Boost" knoppie aan??

Dankie Tinus, ek maak so.

Ander manne sê Maxxis AT980 is sag en slyt vinnig af. Daar is so baie menings dat dit 'n mens net meer deurmekaar maak.
by Ratau
17 Nov 2014 15:46
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Tyd vir nuwe bande
Replies: 23
Views: 9405

Tyd vir nuwe bande

Ek is in die mark vir nuwe bande (265/70/16) op my Nissan Patrol wat 70% op teer as gesins voertuig gebruik word. Het die volgende pryse gekry: Maxxis AT980 @ R2225. Ek ooweeg ook die Maxxis AT700 maar het nie pryse nie. Cooper Discoverer A/T3 @ R2150 (goeie prys, gem. R2600) Goodyear Wrangler A/T S...
by Ratau
06 Apr 2014 21:55
Forum: 09. Engines
Topic: head coming off again
Replies: 158
Views: 30736

Re: head coming off again

Manne

Ek het 'n soortgelyke storie met my Blazer se een bank gekry. Cliff by Futronic (Bosch) in Pretoria Noord het my gehelp. Hy doen goeie werk, ken hom vir ongeveer 30 Jaar.
by Ratau
06 Apr 2014 21:26
Forum: 16. DIY Projects
Topic: Projek Yster.
Replies: 124
Views: 53373

Re: Projek Yster.

Tommie

Het jy 'n prentjie met die bonnet oop??????
by Ratau
06 Apr 2014 19:46
Forum: 10. Drivetrain
Topic: Which is the stronger diffs Patrol or Cruiser
Replies: 27
Views: 12936

Re: Which is the stronger diffs Patrol or Cruiser

As ek reg is, is die Patrol "sideshaft" dieselfde diameter as die GM 14 bolt, 38mm (1.5 duim). Vergeet van Toyota.

Go to advanced search