Search found 124 matches

by Patrol4.8
28 Sep 2009 13:25
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: MAXXIS BIGHORN TYRES
Replies: 16
Views: 6648

Re: MAXXIS BIGHORN TYRES

Pieter jy moet laat weet wat jy dink van jou STT's wanneer hulle op is, ek het gehoor hulle laat sekere voertuie na links trek. :think: Ek sit nog en wik en weeg tussen STT's en KM2's. Ek het belangstelling verloor in Maxxis oor hul prys en ander issues. Dit lyk egter of KM2's nie beskikbaar is in 3...
by Patrol4.8
28 Sep 2009 13:14
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: BFG'S BEST PRICES!! CT
Replies: 3
Views: 2292

Re: BFG'S BEST PRICES!! CT

G-MAN wrote:Anyone wanting BFG's , let me know have great contact. :thumbup:
G-MAN kan jy vir my 'n prys kry op KM2's in 305/70/16 asb.
Volgens Tigerwheel kry jy nie daardie size in SA nie :thumbdown:
by Patrol4.8
21 Sep 2009 20:04
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Grooter Bande
Replies: 23
Views: 7831

Re: Grooter Bande

jmag wrote:Baie dankie vir julle hulp, gan deur die loop van die' week kyk na Maxxis 285/75/R16, kan sien ek het nog tonne om te leer.

Weereens dankie.
Laat weet asb. vir ons wat die prys op daardie bande is. :thumbup:
by Patrol4.8
21 Sep 2009 14:02
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Grooter Bande
Replies: 23
Views: 7831

Re: Grooter Bande

Joe wiel grootte is op die oomblik 29.5" en 285/75/16 is 32.8" Dis nogal 'n groot sprong, jou Patrol se enjinspoed gaan aansienlik laer wees as voorheen teen dieselfde snelheid. Ek het 285/75/16 op my Patrol gesit nog voor ek hom 2" gelig het sonder enige probleme. Ek is redelik seker...
by Patrol4.8
20 Sep 2009 08:28
Forum: 09. Engines
Topic: Dyno results
Replies: 35
Views: 8092

Re: Dyno results

Ons sal maar moet wag vir die verbruiksyfers, want daai eerste tenk gaan nie punte tel nie ... daarvoor word die veranderinge nog te veel geniet, of wat praat ek alles Cornelius! Sjoe ek wonder hoe lank sal dit neem voor ek gewoond is aan die klank :think: seker nooit :lol: Op 'n ernstiger noot, Co...
by Patrol4.8
19 Sep 2009 18:20
Forum: 29. Events
Topic: Kuiertjie
Replies: 16
Views: 4328

Re: Kuiertjie

Ek sal ongelukkig nie op 'n vrydag kan saamspeel nie :thumbdown:
by Patrol4.8
18 Sep 2009 14:09
Forum: 09. Engines
Topic: Dyno results
Replies: 35
Views: 8092

Re: Dyno results

Baie interresant dat jy teen 2000rpm meer as 400nm het en dit dan afkom en eers by 3500rpm weer daar uitkom. Sal lekker offroad wees maar wat sal die effek op die pad en brandstofverbruik wees. Ek sleep my wa teen 120km/h dws 2400rpm waarteen daar nog steeds meer as 400nm beskikbaar is. :thumbup: D...
by Patrol4.8
17 Sep 2009 18:24
Forum: 09. Engines
Topic: Dyno results
Replies: 35
Views: 8092

Re: Dyno results

Ek het die eerste boks met 'n 57mm pyp vervang, die tweede boks het plek gemaak vir 'n 265/500/2.5 freeflow boks.
Alles agter die tweede boks het ek net so gelos, dit is alles 60mm en freeflow.
Ek het hierdie resep op Roddey by Powerflo se aanbeveling gevolg.
by Patrol4.8
17 Sep 2009 18:07
Forum: 09. Engines
Topic: Dyno results
Replies: 35
Views: 8092

Re: Dyno results

Klink mooi, hy brul lekker as die ruite oop is maar wanneer die ruite toe is kan jy beswaarlik die verskil hoor.
Ek verkies dit so want ek wil nie langpad met 'n geraas binne die kar sit nie. :thumbup:
Dit voel ook of hy sterker trek as vantevore.
by Patrol4.8
17 Sep 2009 16:34
Forum: 09. Engines
Topic: Dyno results
Replies: 35
Views: 8092

Re: Dyno results

Runs 1 and 3

Image

Go to advanced search