Search found 3453 matches

by Kagiso II
25 May 2010 22:38
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: One DEAD Patrol
Replies: 114
Views: 25898

Re: One DEAD Patrol

ja - nou begin di elieg en bedrieg en heuning smeer en smile en knik [en in my wese wys ek jou my mirrilvinger] SAC gaan nou eers "kyk wat ons aan di eenjin kan doen" - en hoe meer ek sê "ek stel nie belang in daai enjin nie - refund my eenvoudig - want enjin wat 8 liter olie op 600 K...
by Kagiso II
24 May 2010 21:36
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: One DEAD Patrol
Replies: 114
Views: 25898

Re: One DEAD Patrol

ek weet darem nie Herbie - daar is menige suksesverhaal van 'transplants' ... dis nou maar ene male ek en Agarob wat so kwaaivrinne uit die lewe sal gaan .. of dalk is daar vorentoe 'n "nioce s'praaiz' vi my en ... ? . Daai kar moet nog verrrrr in Afrika rondloop en Jesus fil en toerusrting en ...
by Kagiso II
24 May 2010 17:37
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: One DEAD Patrol
Replies: 114
Views: 25898

Re: One DEAD Patrol

Agarob se re-surrection was van korte duur. Ek het SAC Diesel gebel en gese hulle moet hom kom haal, hulle enjin uithaal en my ten volle refund ... [die een moet nou eers weer mat daai een praat en wat nog ...] Maar die ding staan so: Die kar (dis nou Agarob) trek swakker as 'n 1100 VW Beetle met ee...
by Kagiso II
21 May 2010 19:33
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: BANG!!! - DEAD!!!!
Replies: 86
Views: 20922

Re: BANG!!! - DEAD!!!!

Pieter - Kontak vi Oompie - solat ons koppe byeensit en saam-saam hierdie onetiese *** aanpak.

Agarob is darm tuis [R52 000 later ...]
by Kagiso II
21 May 2010 19:14
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: One DEAD Patrol
Replies: 114
Views: 25898

Re: One DEAD Patrol

so verloop dinge maar stadig en dan skielik oordonner alles 'n mens SKANKWAN is herdoope na BOESMAN [dwergie issi heppi nie mar sy moun okki te wuss 'ie] Boesman het vandag [uiteindelik] sy "baargin" snorkel gekry - daar is foet met di esnorkel se ontwerpslyne - hy sit skeef - maar werk sa...
by Kagiso II
18 May 2010 22:53
Forum: 09. Engines
Topic: vh45de
Replies: 11
Views: 3466

Re: vh45de

Chev 327 met 4-keel Holley, Edelbrock koppe, GM400 ratkas en branches .. ek gaan op honeymoon net om te luister as daai ding 'idle' ... laat staan nog van aan die gang kom en so hap -hap aan 7000rpm se g** [Thunder Kop se vi my mens kan daai 327 ook stroke?] http://www.youtube.com/watch?v=FbiycstlDI...
by Kagiso II
06 May 2010 23:20
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Rear brake pistons for Safari [Lobo]
Replies: 15
Views: 3606

Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]

and after all this - all a false alarm because the guys I gave Lobo in to sort out the brakes sent him to "Brake & Clutch Menlyn" They then told me that Paul [at B & C] told them teh cylinders were shot - Toaday I went to see him myself, and it came out all was a big fat lie - ther...
by Kagiso II
05 May 2010 20:33
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Rear brake pistons for Safari [Lobo]
Replies: 15
Views: 3606

Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]

Dankie manne - maar Lobo staan nogsteeds gatomhoog - maar Jakes Louw het annerkant oppi Nissan plaas voorgestel ons traai die Cabstar / Caball silinders .. Maar Skankwan is trug op die werf - so nou kan ek weer beweeg.. Agarob is hopelik ook teen more aand tuis... en Saterdag is ek in BOTSWANA vir 1...
by Kagiso II
05 May 2010 13:13
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Rear brake pistons for Safari [Lobo]
Replies: 15
Views: 3606

Re: Rear brake pistons for Safari [Lobo]

Dankie John ... nou voel ek aan my vel wat meen die manne as hulle sê "die Datsun se parte is nie beskikbaar nie" [maar ek dink darem jy sal sukkel vir 'n 1982 Cruiser se agter briek silinders ook :oldtimer: ]

Thanx vir hirri, groete, mooiloop, Oompie
by Kagiso II
05 May 2010 11:03
Forum: 12. Suspension, Steering & Brakes
Topic: Rear brake pistons for Safari [Lobo]
Replies: 15
Views: 3606

Rear brake pistons for Safari [Lobo]

eL O gents - PLEASE - Lobo is stuck at "Brake 'n Clutch" - Some two weeks ago the brakes went all sille on me and only the one rear wheel would brake .. { maak nogal 'n lekker 180 as jy bikki HARD stop - veral in die reen... ek dink dis plesierig maar Dwergie laaik dit B-Oll.} Ons het hom ...

Go to advanced search