Search found 849 matches

by georgeb
21 Mar 2022 16:13
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...
Replies: 28
Views: 8943

Re: Die Brittnelle se GQ: The

Fanus, jy is reg. Op een of ander manier is ek besig om seniel te raak. Jammer George. Hallo Peter, Geen probleem, ek leer uit die gesprekke tussen julle TSM's (Tegniese Sterk Manne). Hier is 'n close up van my rim. https://uploads.tapatalk-cdn.com/20220321/1e6fb5820fc5a0524b99c38f4609ed52.jpg Groe...
by georgeb
19 Mar 2022 16:58
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...
Replies: 28
Views: 8943

Re: Die Brittnelle se GQ: The

Daai wiele is die oorspronklikke yster wiele. George, jy moet seblief baie versigtig wees vir daai wiele. Hulle kraak. Net daar waar die speke op die rim vasgeswys is, maar op die agterkant. Nogal nie lekker wanneer dit teen 120km/h gebeur nie. Gelukkig het dit op die agterwiel gebeur. Hallo Peter,...
by georgeb
19 Mar 2022 07:55
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...
Replies: 28
Views: 8943

Re: Die Brittnelle se GQ: The

Kagiso II wrote:G B -- daai wa is hoofletters MOOI .. seg virri oompie watter grootte wiele is daar op ? Vellings [Rims] en bande
Môre Uncle, baie dankie.

Eish - ek dink 265x75x15...

Tans nie tuis, sal seker maak...

Groete
George

Sent from my mobile device using Tapatalk

by georgeb
17 Mar 2022 16:37
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...
Replies: 28
Views: 8943

Re: Die Brittnelle se GQ: The

iandvl wrote:Is that the Jinja Nina's truck (aka: Mr Boegman) ?
Hello Ian, nope a local guy...

Groete
George

Sent from my mobile device using Tapatalk

by georgeb
17 Mar 2022 14:39
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...
Replies: 28
Views: 8943

Re: Die Brittnelle se GQ: The

Found a friend in Harties....
by georgeb
16 Mar 2022 21:30
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...
Replies: 28
Views: 8943

Re: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...

Jorrie is besig met iets soortgelyks... Image

Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk

by georgeb
16 Mar 2022 21:26
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...
Replies: 28
Views: 8943

Re: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...

Wat is volgende?

Terrain Tamer kit... Image

Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk

by georgeb
16 Mar 2022 21:25
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...
Replies: 28
Views: 8943

Re: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...

Kit is gepak en binne ons motorhuis. ImageImage

Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk

by georgeb
16 Mar 2022 21:24
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...
Replies: 28
Views: 8943

Re: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...

Terug by die huis.

Kimberley na Hartbeespoort:

6.3km/l
105km/hImage

Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk

by georgeb
16 Mar 2022 21:20
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...
Replies: 28
Views: 8943

Re: Die Brittnelle se GQ: The "Old Lady" - ons reis...

Oppad terug van Hartenbos na Kimberley. Baie swaar wa en sterk wind teen ons...

5.6km/l
105 km/h

O ja, die Suzuki het 16km/l gegee...

Sent from my JNY-LX1 using Tapatalk



Image

Go to advanced search