Search found 286 matches

by bogeyman
12 Aug 2016 09:15
Forum: 24. Trip Reports
Topic: River trip 2016
Replies: 63
Views: 41258

Re: River trip 2016

Dankie Piet - Mooi aksie foto daai.

Ek kannie wag vir die drag race fotos nie. Jy was braaf om daar in die sand te le!

Op n minder elegante noot: Ek het een bosluit byt gekry.(agter my seer linker knie nogal) Julle moet maar soek en oor twee weke kopseer verwag.
by bogeyman
11 Aug 2016 16:14
Forum: 29. Events
Topic: Rust de Winter (12/13 November 2016)
Replies: 263
Views: 67745

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Please put me and Alex Botha up for 11/12 November.
by bogeyman
08 Jul 2016 08:49
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Voor Brieke Safari 1984
Replies: 29
Views: 7307

Re: Voor Brieke Safari 1984

Herrie,
Daardie is baie gevaarlik en jy moet die hub vervang.
Enige tydelike herstel sal net veroorsaak dat die studs los wikkel en dan kan die wiel afkom teen spoed.

Dawid sal definitief vir jou n part he.
by bogeyman
20 Jun 2016 15:26
Forum: 29. Events
Topic: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016
Replies: 97
Views: 34827

Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016

Yes , especially after the previous set of exactly the same tyres got me close to 100k km with not one flat. I have to thank Wayne at Autowiel Gezina for replacing that tyre at half price. I know he has now made no profit on the set he sold me. I have been loyal to that outlet for more than 30 years...
by bogeyman
30 May 2016 18:33
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: 1988 Safari 2.8 petrol
Replies: 45
Views: 22817

Re: 1988 Safari 2.8 petrol

Josh, Ek het net twee Side draughts en jy kort drie. Vir n spruitstuk(manifold) sal jy by manne soos Hannes Grobler moet aanklop. Miskien weet Dawid van een. Ek het wel L24 manifolds vir n 38 twee keelgat. Niks praat so lekker soos n warm L28 nie. Daai kar gaan jou ook weer leer lyne kies want daar ...
by bogeyman
29 May 2016 10:36
Forum: 29. Events
Topic: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Replies: 260
Views: 77340

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Ek het lank met Alex Fullard gesels oor die regte lyn teen die klip op terwyl almal daar staan en bewe het. Die lyn wat Josh gery het is baie links van die lyn wat Alex voorstel. Dit is baie meer gelyk en "unsettle" nie die voertuig soos Alex se lyn nie. Die probleem is dat jy dan maklik v...
by bogeyman
26 May 2016 09:20
Forum: 29. Events
Topic: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Replies: 260
Views: 77340

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Die het ek nou al gesien , maar nog niks teen die klip op nie! Fokus. Ek dink ons moet n Top Gear styl "scorecard" opstel om te sien hoe die cruisers en hulle mense gevaar het in die "friendly rivalry" Met kategories soos : Entoesiasme , Aartappel/klinker grootte , voertuig waard...
by bogeyman
26 May 2016 08:48
Forum: 29. Events
Topic: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Replies: 260
Views: 77340

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Ja Dirk. Daai groen kar se skuilnaam is Brandewyn , want dit het ok nie brieke nie :rolling:

Jy is nie alleen stiefkind nie. Lyk my ek het so suutjies daai klippie opgery dat daar ook geen foto is nie!
En ek wonder ook wie het die beste donuts gemaak?
by bogeyman
25 May 2016 10:04
Forum: 29. Events
Topic: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle
Replies: 260
Views: 77340

Re: Patrol versus cruiser weekend 20 mei 2016 at moegatle

Cedrick , we missed you there man!

That fear filled photo is Alex Botha and my daughter Annika.
Michael and Alex look like brothers and they both have green lifted Gu"s. :think:
And they both "FEAR NO OBSTACLE"
by bogeyman
25 May 2016 09:13
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: UK spec Y60 4.2 GR (GQ) Injection, 182 000km
Replies: 12
Views: 4582

Re: UK spec Y60 4.2 GR (GQ) Injection, 182 000km

This car is exactly like my red Gq. Mine has done a little more mileage. The tb42e engine is great and I regularly got 7km/l.(I still have the old engine). When I had to pay R6000 for a head gasket and wait 2 months for replacement pistons the decision was made to replace the motor with a Tb45e. The...

Go to advanced search