Search found 297 matches

by DawidT
30 Jun 2020 13:58
Forum: 29. Events
Topic: River trip 7-11 August 2020 provisionally cancelled
Replies: 103
Views: 54956

Re: River trip 7-11 August 2020

Ek was bietjie dof!!!! ons is vanaf die 11de in KNP, Saam by Letaba!
by DawidT
30 Jun 2020 13:12
Forum: 29. Events
Topic: River trip 7-11 August 2020 provisionally cancelled
Replies: 103
Views: 54956

Re: River trip 7-11 August 2020

Ek het nog nie ons name op gesit vir die trip nie! Help asb Dirk, weet nie hoe om die lys te opdateer nie.... 1) Nissan Patrol - Dawid en Louise 2) Nissan Patrol - Wayne en Fiellanta Ek is baie optimisties en het plek geboek direk na die trip in die Wildtuin. Ek kon bespreek en betaal :surprised: E...
by DawidT
30 Jun 2020 10:53
Forum: 29. Events
Topic: River trip 7-11 August 2020 provisionally cancelled
Replies: 103
Views: 54956

Re: River trip 7-11 August 2020

Ek het nog nie ons name op gesit vir die trip nie! Help asb Dirk, weet nie hoe om die lys te opdateer nie.... 1) Nissan Patrol - Dawid en Louise 2) Nissan Patrol - Wayne en Fiellanta Ek is baie optimisties en het plek geboek direk na die trip in die Wildtuin. Ek kon bespreek en betaal :surprised: En...
by DawidT
23 Jun 2020 09:17
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Is this towbar safe?
Replies: 15
Views: 12081

Re: Is this towbar safe?

This is what it looks like behind the bumper! Mine broke off. Rather get a proper tow hitch.
viewtopic.php?p=63346#p63346
by DawidT
03 Jun 2020 13:44
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.8 Exhaust system for sale.
Replies: 12
Views: 6280

Re: 4.8 Exhaust system for sale.

Agree, had branches on my 4.8, but put the original back again.
by DawidT
03 Jun 2020 13:40
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Who is doing what to their patrols ?
Replies: 169
Views: 186410

Re: Who is doing what to their patrols ?

Het nuwe spotlights opgesit!
by DawidT
03 Jun 2020 13:35
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Who is doing what to their patrols ?
Replies: 169
Views: 186410

Re: Who is doing what to their patrols ?

Nice looking rig, George :salute: Baie geluk en veilige kilos!
by DawidT
10 Feb 2020 14:22
Forum: 42. General Items/Services For Sale
Topic: One Man's Trash
Replies: 115
Views: 76940

Re: One Man's Trash

Hi Petri,

Stuur jou nr dan reel ons. Ek soek nie geld vir die coils nie.

My nr is 082 6117333

Groete,

Dawid.
by DawidT
10 Feb 2020 06:37
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: 4500 GL - Exhaust Questions
Replies: 5
Views: 3222

Re: 4500 GL - Exhaust Questions

Ek stem saam met Peter. Het die Tshirt...... Free flow is goed genoeg, los die manifolds. Het my 4.8 laat doen en al wat ek ervaar is net harder klank.

Terloops, ek het n stel branches vir iemand wat dit soek - gratis.
by DawidT
10 Feb 2020 06:34
Forum: 42. General Items/Services For Sale
Topic: Needed - Coils for 98 GL 4500 Please!
Replies: 4
Views: 3109

Re: Needed - Coils for 98 GL 4500 Please!

Petri, Ek het n paar stelle (3). Die een stel het ek laat maak vir my 4,2, ander stel is van 4.8 - (As ek reg onthou is dit standaard) en die laaste stel is 50mm lift - TJM suspension met heave duty vere vir agter, het dit n week terug laat uithaal. Jy is welkom om hulle te kry maar ek sit in Witbank!

Go to advanced search