Search found 286 matches
- 23 Nov 2017 08:22
- Forum: 29. Events
- Topic: Rust de Winter 17-19 November 2017
- Replies: 79
- Views: 29596
Re: Rust de Winter 17-19 November 2017
Thank you Peter Great pics as usual. Me and Tijmen took a similar line and it looked easy. My passenger had his eyes closed and knew nothing until we stopped at the top. Alex Botha had two challenges. Worn back shocks and a malfunctioning locker. Add to that a guide that resembled a windmill in a bl...
- 18 Sep 2017 12:27
- Forum: 29. Events
- Topic: Moegatle 15-17 September
- Replies: 70
- Views: 24933
Re: Moegatle 15-17 September
Thank you Wilhelm for the pictures. I was very lazy with camera this time. It was only me and Alex Botha that attempted Klipdrift out of our group. It is a deceivingly difficult obstacle with a few line options and very steep and slippery. Sliding to the left guarantees vehicle damage, and I have a ...
- 07 Sep 2017 08:43
- Forum: 29. Events
- Topic: Baboons 5 to 8 October 2017
- Replies: 118
- Views: 43537
Re: Baboons 5 to 8 October 2017
Ek sou graag wou saamgaan.
Ek is egter baie bekommerd oor die herwin voertuig.
Jy kan nie n 3kg aartappel uitgrou met n 500gram grafie nie.
Ek is egter baie bekommerd oor die herwin voertuig.
Jy kan nie n 3kg aartappel uitgrou met n 500gram grafie nie.
- 07 Sep 2017 08:36
- Forum: 29. Events
- Topic: Rust de Winter 17-19 November 2017
- Replies: 79
- Views: 29596
Re: Rust de Winter 17-19 November 2017
Aangesien julle so desperaat klink sal ek maar moet gaan.
Dirk , jy kan my en moontlik Alex Botha opsit.
Dirk , jy kan my en moontlik Alex Botha opsit.
- 17 Jul 2017 10:10
- Forum: 29. Events
- Topic: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
- Replies: 340
- Views: 114094
Re: (9-13) Augustus 2017 RIVER TRIP
Ek en Dirk was n paar weke terug in altwee die riviere. Ons het meeste van die tyd die eerste spore vir die seisoen gemaak , en moes soos gewoonlik pad soek en maak. Laasjaar se roete was weg gespoel. Hier is inligting wat die onsekerheid sal verlig. Eerstens is die river trip nie n georganiseerde d...
- 21 Apr 2017 09:30
- Forum: 29. Events
- Topic: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
- Replies: 129
- Views: 48887
Re: 27 April tot 1 Mei 2017 - SWAZILAND!!
Ek gaan saam op die een.
Charles van Wegry is saam my in die kar en Alex Botha gaan dalk saam my ry of met sy eie kar as hy iemand kan kry om saam hom te ry en help brandstof betaal.
Charles van Wegry is saam my in die kar en Alex Botha gaan dalk saam my ry of met sy eie kar as hy iemand kan kry om saam hom te ry en help brandstof betaal.
- 08 Mar 2017 07:55
- Forum: 10. Drivetrain
- Topic: Patrol stuck in Park mode
- Replies: 12
- Views: 8520
Re: Patrol stuck in Park mode
I had the same issue with my 4.8 this morning.
Went to fetch one of my site caravans in Johannesburg.
Hitched the caravan and then stuck in park.
Some foul language and then checked the brake light fuse. It was blown by faulty trailer wiring.
New fuse and all is well again.
Went to fetch one of my site caravans in Johannesburg.
Hitched the caravan and then stuck in park.
Some foul language and then checked the brake light fuse. It was blown by faulty trailer wiring.
New fuse and all is well again.
- 31 Oct 2016 09:03
- Forum: 09. Engines
- Topic: TB45E cylinder head water leak.
- Replies: 7
- Views: 1795
Re: TB45E cylinder head water leak.
Die manne wat altyd my ingenieurs werk doen sal die sweis herstel werk doen en dan sommer die kleppe diens en n druktoets doen. Dan "skim" en terugsit. Die pakstuk stel is klaar bestel. Dit het my minder as n uur geneem om dit uit mekaar te haal en ek dink twee uur om weer terug te sit. Sa...
- 30 Oct 2016 18:30
- Forum: 09. Engines
- Topic: TB45E cylinder head water leak.
- Replies: 7
- Views: 1795
TB45E cylinder head water leak.
The trusty tb45 engine in my Gq started running hot last week. I found a very small hole in the head at the rear close to the heater outlet pipe. Wanted to do a quick fix with a self tapping screw and ptfe tape , but the hole was in an area of very thin aluminium and became very big. Took the head o...
- 15 Aug 2016 09:56
- Forum: 24. Trip Reports
- Topic: River trip 2016
- Replies: 63
- Views: 41513
Re: River trip 2016
Alex, Ek dink die kombinasie van automatiese ratkas en baie minder gewig het my bevoordeel. Ek vat baie min ekstra goed saam en die GQ weeg minder. En n enjin wat lekker trek help ook. Op die teerpad wen Alex met wegtrek , maar die lang ratverhoudings in my ratkas laat my weer toe om teen topspoed o...