Search found 303 matches

by Tommie
20 Nov 2018 20:48
Forum: 21. DIY Projects
Topic: Canopy op my GQ.
Replies: 4
Views: 3997

Canopy op my GQ.

Naand Maats. Help asb. Ek is besig om vir my veranderde GQ TD 42, n canopy te bou. Ek wil weet watse tipe rubber sit ek tussen die flat tray en die canopy. Die voertuig word uitsonderlik gebou vir overlanding. Dit beteken dat daar baie grondpad en offroad gery gaan word. Jammer vir die deurmekaar en...
by Tommie
12 Nov 2018 17:03
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 69
Views: 45725

Re: Botswana 2019 - Forum trip

Dag Maats.

Venessa het n whtsup groep gestig, vir die van julle wat saam gaan op die roete. Indien jy nog nie op die whtsup groep is nie kontak asb vir Venessa. Haar tel nr is...nul agt drie 285 vyf 758
by Tommie
07 Nov 2018 14:33
Forum: 40. Equipment For Sale/Swap
Topic: Castor Correction Bushes
Replies: 2
Views: 2575

Re: Castor Correction Bushes

Grant.

As Cedric nie daai bushes vat nie sal ek hulle kom haal. Laat maar weet
by Tommie
01 Nov 2018 17:14
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: Patrol rear off road bumper options
Replies: 16
Views: 8727

Re: Patrol rear off road bumper options

Hi Paul.

BZT, se agterste bumper het hulle al die kwaliteit probleme gesort. Jy sal nie jammer wees nie. Regtig sterk en sinlik ook. Die swingarms is ook goed vervaardig.
by Tommie
03 Oct 2018 19:43
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 124
Views: 68330

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

https://we.tl/t-Gm4bmecRNI.
Maats hier is die link vir die fotso van Evan af. Nogmaals dankie aan Janus. Hy het die gelde betaal. Die link is net vir n week geldig.

Groete
by Tommie
01 Oct 2018 20:02
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 124
Views: 68330

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Steven.

Thanks, some nice pics and video. Send regards to team renegade.
by Tommie
28 Sep 2018 07:51
Forum: 29. Events
Topic: Re: Botswana 2019 - Forum trip
Replies: 69
Views: 45725

Re: Botswana 2019 - Forum trip

More Maats.

Ek sal in volgende week by Graham en Venessa uitkom, en n paar voorgestelde datums opsit. Dan kan ons die datum vasmaak en dan ook die lysie update.
by Tommie
26 Sep 2018 19:24
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 124
Views: 68330

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

Dag Maats. Sjoe ek kan nie veel meer se as wat Venessa gese het nie. Ek sal wel Sondag kan opsom as n dag waar ek my woorde moet sluk omtrent die een "TRIL" vir sand ry. Daar is nou nie meer net een 'TRIL' naamlik n 'PETRIL' vir die sand nie. Attie(SOJO 2) het almal verbaas. So ook was Mic...
by Tommie
25 Sep 2018 12:47
Forum: 29. Events
Topic: 30 November to 02 December 2018 - Rust de Winter and Year end function
Replies: 94
Views: 36679

Re: 30 November to 02 December 2018 - Rust de Winter and Year end function

Dag Dirk.

Tommie en Mari is in vir die naweek. Kamp en 4x4
by Tommie
25 Sep 2018 08:24
Forum: 29. Events
Topic: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018
Replies: 124
Views: 68330

Re: Duine trip 20 Sept- 24 Sept 2018

More Maats. Sover my kennis strek is ons almal veilig by die huis. Dankie aan ieder en elk vir n lekker naweek. Ons leer elke jaar nuwe dinge by en sal volgende jaar net nog meer "exciting' maak. Thys sal vir ons die uitslae en tye van die kwartmyl opsit. Die vinigste kar was die GTR, sy tyd wa...

Go to advanced search