Search found 245 matches
- 10 Jul 2012 13:20
- Forum: 09. Engines
- Topic: Tappets
- Replies: 1
- Views: 942
Tappets
hoe moeilik is dit om tappets te stel op 'n 4.5? Die goed raas so, jy kan skaars die enjin hoor loop. Wat het ek nodig en hoe gaan ek te werk? Ek is nie heeltemal onhandig met 'n spanner nie...
- 10 Jul 2012 12:34
- Forum: 22. 4x4 Suppliers/Installers
- Topic: Wheel and tyre advise
- Replies: 16
- Views: 20019
Re: Wheel and tyre advise
Russ - are you looking for steel rims? I have a set that I'm not using...
- 10 Jul 2012 10:32
- Forum: 23. Other Queries
- Topic: Safari/Patrol rear lights
- Replies: 8
- Views: 9785
Re: Safari/Patrol rear lights
I ordered mine from www.europarts4x4.com
http://www.euro4x4parts.com/parts/lba10 ... embly.html
This what you're looking for?
http://www.euro4x4parts.com/parts/lba10 ... embly.html
This what you're looking for?
- 10 Jul 2012 09:39
- Forum: 14. Rims & Tyres
- Topic: M/T Tyres
- Replies: 48
- Views: 11737
Re: M/T Tyres
Tinus - Ek kyk spesifiek na die Cooper A/T3 bande omdat hulle 'n 70% pad en sand en 30% grond/modder spesifikasie het. Op die stadium pas dit in my rygewoontes/patrone in.
Ek ry op die stadium met Pirelli Scorpions en hulle dien die doel heel goed.
Ek ry op die stadium met Pirelli Scorpions en hulle dien die doel heel goed.
- 09 Jul 2012 09:56
- Forum: 14. Rims & Tyres
- Topic: M/T Tyres
- Replies: 48
- Views: 11737
Re: M/T Tyres
Tinus - Kan jy dalk vir my uitvind vir Coopers A/T3 in 'n 275/70R17 asb? Ek weet die agente het geskuif, maar dalk kan jou kontakte dit in die hande kry? Ek het 5 nodig asb...
- 28 May 2012 12:52
- Forum: 20. Comms
- Topic: my 276c died
- Replies: 18
- Views: 18595
Re: my 276c died
Tinus, dalk sal die artikel bietjie help?
http://www.boltonsgps.co.za/index.php/2 ... in-montana
http://www.boltonsgps.co.za/index.php/2 ... in-montana
- 08 May 2012 06:35
- Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
- Topic: Wanted Urgently: Gearbox
- Replies: 4
- Views: 1599
Re: Wanted Urgently: Gearbox
Charles - Hy moet in die 84 Patrol in wat ek oorgedoen het. Ek het 'n 4.5 daar ingesit, maar die ratkas het skade opgedoen en nou moet ek dit vervang.
- 07 May 2012 17:16
- Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
- Topic: Wanted Urgently: Gearbox
- Replies: 4
- Views: 1599
Wanted Urgently: Gearbox
Ek het dringnd 'n FS5R50B ratkas nodig met die volgende ratios: 1ste: 4.262 2de: 2.455 3de: 1.488 4de: 1.00 5de: 0.850 Dis die kaste wat op die TB45E en TD42T pick-up/wagon gebruik is. As ek die ratkas kan kry wat op die TB48DE handrat gebruik is, sal dit ook werk. Enige iemand wat weet waar ek so i...
- 27 Feb 2012 12:11
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: My brand new 1984 Patrol
- Replies: 117
- Views: 31651
Re: My brand new 1984 Patrol
Ek het die dak heeltemal met mat laat oortrek en Lumeno LED liggies opgesit.
That's all for now!- 27 Feb 2012 11:55
- Forum: 08a. Your Patrol
- Topic: My brand new 1984 Patrol
- Replies: 117
- Views: 31651