Search found 245 matches

by Sias
26 Feb 2014 15:06
Forum: 09. Engines
Topic: Doxa Engineering ek vra om verskoning!!!
Replies: 12
Views: 4163

Doxa Engineering ek vra om verskoning!!!

Ek vra nederig om verskoning! Dit was toe wel 'n 6.0l wat hy ingesit het. :redface: Frans het my verduidelik waarna om nog te kyk en ek het vandag persoonlik die "bore" gaan meet met 'n vernier Die kwaliteit van die werk bly egter nog steed nie na wense nie en die kar gaan in die afsienba...
by Sias
20 Jan 2014 20:43
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2006 Patrol GRX R130 000
Replies: 6
Views: 2792

Re: 2006 Patrol GRX R160 000

Clem - the same reason other guys put V8 motors in their cars - too much power is never enough! Looking back, I could just as well have waited for the Rob Green supercharger conversion... Theuhan - Ek wil verkoop want dis op die stadium my enigste vervoer en R5000 + per maand vir petrol raak nou bie...
by Sias
19 Jan 2014 21:04
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2006 Patrol GRX R130 000
Replies: 6
Views: 2792

2006 Patrol GRX R130 000

2006 Nissan Patrol GRX. 163500km. 6.0 Vortec V8. Fuel consumption 5.5km/l average over 60 000km. ARB bulbar with 8” IPF spotlights and 6000 lbs winch. Full TJM XGS Gold suspension (Coils and shocks) Rear bumper with spare wheel and jerry-can holders + 3 jerry-cans. 140l longrange fueltank - 180 lite...
by Sias
21 Oct 2013 18:52
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 1984 Nissan Patrol (REDUCED PRICE R40 000)
Replies: 10
Views: 4416

Re: 1984 Nissan Patrol

Ek het nou weer gaan fotos neem van die wiele. Hulle is flush met die kant van die kar, ek verseker julle! Moes die hoek van die foto gewees het.
IMG_4128.JPG
IMG_4128.JPG (104.2 KiB) Viewed 3189 times
IMG_4127.JPG
IMG_4127.JPG (99.64 KiB) Viewed 3189 times
IMG_4114.JPG
IMG_4114.JPG (105.34 KiB) Viewed 3189 times
by Sias
20 Oct 2013 17:17
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 1984 Nissan Patrol (REDUCED PRICE R40 000)
Replies: 10
Views: 4416

1984 Nissan Patrol (REDUCED PRICE R40 000)

Completely rebuilt 1984 Patrol with new everything. 2001 Nissan Patrol 4.5 engine and gearbox.
Car is in great condition with 154 000km on the clock.

R40 000
Voorkant 1 na.JPG
Voorkant 1 na.JPG (528.25 KiB) Viewed 3291 times
Agter na.JPG
Agter na.JPG (518.33 KiB) Viewed 3291 times
P1000334.JPG
P1000334.JPG (150.9 KiB) Viewed 3291 times
Agterkant na.JPG
Agterkant na.JPG (63.09 KiB) Viewed 3291 times
Deurpaneel na.JPG
Deurpaneel na.JPG (61.82 KiB) Viewed 3291 times
by Sias
20 Oct 2013 16:04
Forum: 13. Electrical & Electronics
Topic: Subtank problem
Replies: 21
Views: 16044

Re: Subtank problem

My subtank probleem het weer opgeduik toe ek my tweede battery en yskas gepak het vir 'n trip Namibië toe. Die subtank "control unit" sit agter die lugversorger se kontrole knoppies. Jy moet basies die lugverkoeler kontroles afhaal, dan sit daar 'n wit boksie (ongeveer 10cmX10cm). Ek het d...
by Sias
16 Mar 2013 18:34
Forum: 09. Engines
Topic: Coolant leak - dit spook!
Replies: 10
Views: 2348

Re: Coolant leak - dit spook!

Ek het die lek gekry! Dis binne in die kar bo agter in die dash. Ek het die helfte van die dash gestrip, maar kan nie by die lek uitkom nie. Ek vermoed dis waar die waterpyp van die engine af in die heaterboks ingaan. Die water drup dan teen die dash en firewall af, onder die matte in en dan met die...
by Sias
15 Mar 2013 18:05
Forum: 09. Engines
Topic: Coolant leak - dit spook!
Replies: 10
Views: 2348

Re: Coolant leak - dit spook!

Dankie vir die antwoorde! Tinus - Die stoom kom by die middelste vents uit en mens kan die antifreeze ruik. As ek die lugverkoeler aansit, lyk dit soos 'n sauna. Andries S - dit lyk of dit so 100ml na 200ml op n slag lek. Dit is die standaard sidesteps wat op is en dit lek nie by die skroewe uit nie...
by Sias
14 Mar 2013 19:38
Forum: 09. Engines
Topic: Coolant leak - dit spook!
Replies: 10
Views: 2348

Coolant leak - dit spook!

Manne ek het julle hulp en raad nodig! My patrol lek verkoeler water op die snaaksste plek - onder die LINKERKANTSTE AGTERDEUR! Op een of ander manier kom dit daar uit waar die sidesteps aan die kar vas is. Ek het gekyk en daar is geen lekke op die radiator of die pype of die overflow nie. Daar is w...
by Sias
07 Oct 2012 19:14
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Rebuilt 1984 Patrol R65 000
Replies: 1
Views: 1520

Rebuilt 1984 Patrol R65 000

Completely rebuilt 1984 Patrol 4.5 Nissan Patrol motor (2001) Completely new suspension Complete new interior Onca bullbar and bumper with spare-wheel carrier New rubbers on doors and windows Brand new Hankook 15" tires on white steel rims Car must be seen. R65 000 0829257911 Agterkant na.JPG S...

Go to advanced search