Search found 315 matches

by Theuhan
26 May 2014 11:24
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: MWB
Replies: 11
Views: 4545

Re: MWB

Hi Alex We will be putting in a new propshaft, the original one is only about 35cm long and it will now be 60 cm long, and that is still +- 30cm shorter than a lwb Patrol, so it should be strong. The wheel base is now 105" or 266 cm compared to the SWB 94.5" or 240 cm and the LWB 116.9&quo...
by Theuhan
26 May 2014 08:50
Forum: 11. Chassis, Bodywork & Trim
Topic: MWB
Replies: 11
Views: 4545

MWB

Ja dit is wat ek bedoel " Medium wheel Base" Ek weet daar is n paar manne wat my gaan :axechase: , maar my SWB se overhang agter is te veel, 20130518_084445.jpg so ek kan een van twee doen, chop die agterkant om die overhang minder te maak, of maak die wheelbase langer. Ek het n paar probl...
by Theuhan
26 May 2014 08:37
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 4.2 Diesel Patrol on Gumtree
Replies: 22
Views: 7378

Re: 4.2 Diesel Patrol on Gumtree

Baie mooi
by Theuhan
22 May 2014 08:09
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Nisan Patrol For sale
Replies: 7
Views: 3297

Re: Nisan Patrol For sale

Watter bande het jy daar.
by Theuhan
15 May 2014 08:24
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Nissan Patrol 4.8
Replies: 4
Views: 2022

Re: Nissan Patrol 4.8

Is dit n GL of n GRX ?
by Theuhan
24 Apr 2014 14:50
Forum: 29. Events
Topic: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014
Replies: 78
Views: 23323

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Kom nou manne, seker het julle nie net drie pics geneem nie.
by Theuhan
24 Apr 2014 07:37
Forum: 29. Events
Topic: 4x4 x Track Racing
Replies: 8
Views: 2971

Re: 4x4 x Track Racing

Manne julle moet net een keer in een van die pypkarre gaan ry, dit is great, as ek die geld gehad het, het ek more een gebou.
by Theuhan
24 Apr 2014 07:30
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: Patrol GQ Y60 SWB 4.2D te koop
Replies: 6
Views: 1971

Re: Patrol GQ Y60 SWB 4.2D te koop

Kan julle dink hoe cool sal dit wees om twee te he, een vir speel en een vir toer.

Maar kan julle dink hoe ek dit by SWAMBO verby gaan kry dat ek twee moet he, wag so bietjie hulle is die selfde kleur, dalk kan ek die een by die werk los en vir haar se daar is net een. :blonde: :blonde: :blonde:
by Theuhan
23 Apr 2014 12:21
Forum: 29. Events
Topic: River Trip Aug / Sep
Replies: 17
Views: 4121

Re: River Trip Aug / Sep

Dit lyk baie lekker, sal kyk of ek kan af kry by die werk.
by Theuhan
17 Apr 2014 08:25
Forum: 29. Events
Topic: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014
Replies: 78
Views: 23323

Re: Bridgestone Club Challenge - 12 April 2014

Waaaar is die prentjies?????

Go to advanced search