Search found 203 matches

by Carel
15 Aug 2016 20:28
Forum: 20. Comms
Topic: Two way Radios
Replies: 14
Views: 7058

Re: Two way Radios

Ek dink nie die bosvarke gebruik dieselfde frekwensies as die gelisensieerde radios nie? Ek het 'n Kirisun wat ook met bosvarke kan kommunikeer en hul frekwensie is 136 - 174 MHz 400 - 470 MHz
by Carel
19 Jul 2016 11:36
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Lockable spare wheel nuts
Replies: 28
Views: 3923

Re: Lockable spare wheel nuts

My sparewheel carrier looks the same as Ian's and I was also going to put a padlock though it as Ian has done but was not sure how to secure it without it banging on the rim. I was thinking of a piece of conduit inside the rim hole but the cable ties seem a better idea.
by Carel
15 Jun 2016 08:11
Forum: 29. Events
Topic: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016
Replies: 97
Views: 9062

Re: Nissan Off-Road Club 10th Anniversary 2016

Kobus, dankie vir al jou reëlings. Ek gaan dit ongelukkig ook nie kan maak nie, miskien kom ek met die platkar en braai saam met julle Saterdagaand. Ek ken iemand wat tydrenmotors bou en onderhou en een van sy mechanics is besig om my Safari uit te sort. Dit lyk asof hy die probleem gevind het maar ...
by Carel
10 Jun 2016 15:22
Forum: 08. Your Patrol
Topic: 1988 Safari 2.8 petrol
Replies: 47
Views: 4840

Re: 1988 Safari 2.8 petrol

Josh, ek gaan ongelukkig nie meer met die Safari Secunda toe nie. Ek sukkel nou al geruime tyd met die Safari wat petrol gebruik, meer as gewoonlik, en dan het hy geen krag nie. Verskeie ouens het al raad gegee en gewerk aan die Safari en nou is daar iemand wat heel moontlik die fout gekry het, maar...
by Carel
01 Jun 2016 19:11
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: Patrol double cab
Replies: 10
Views: 2476

Re: Patrol double cab

Iaan ek het jare terug my Safari 'n double cab laat maak deur Meano brothers in Krugersdorp. Hulle doen nog steeds conversions en het die Land Cruisers gedoen tot nou dat Toyota dit self doen. Ek is einde Junie in Sabie dan kan jy kyk hoe lyk myne.
by Carel
01 Jun 2016 19:06
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 6mm Wheel Spacers - Round 3
Replies: 105
Views: 5299

Re: 6mm Wheel Spacers - Round 3

Fanus ek kom einde Junie Sabie toe en kan dit vir jou saambring as jy dit nie voor die tyd kry nie.
by Carel
31 May 2016 11:19
Forum: 08. Your Patrol
Topic: 1988 Safari 2.8 petrol
Replies: 47
Views: 4840

Re: 1988 Safari 2.8 petrol

Josh, ek is die 11de Junie in Secunda vir 'n tydren en ek gaan met die Safari daar wees dan kan ons bietjie kyk. Ek gaan nie deelneem nie, maar ek ry agter die tydrenmotors aan om seker te maak almal is deur die sneltrajekte.
by Carel
30 May 2016 08:19
Forum: 08. Your Patrol
Topic: 1988 Safari 2.8 petrol
Replies: 47
Views: 4840

Re: 1988 Safari 2.8 petrol

Dit lyk defnitief soos 'n Meano conversion, want die agterdeur is dieselfde as my Safari sin wat ook deur Meano's omgebou was
by Carel
20 May 2016 18:20
Forum: 10. Drivetrain
Topic: 80-83 Safari\MQ Patrol H260 Diff Questions
Replies: 47
Views: 7191

Re: 80-83 Safari\MQ Patrol H260 Diff Questions

David ek het so jaar of twee terug seëls vir die voorste hubs by Bearing Man (BMG) gekry, weet nie of julle 'n tak daar naby het nie. 'n Ander moontlikheid is Alert Spares in Jhb., hulle het 'n groot verskeidenheid parte.
by Carel
18 May 2016 21:37
Forum: 08. Your Patrol
Topic: TB42 38 Webber conversion
Replies: 18
Views: 1699

Re: TB42 38 Webber conversion

Rudolph wrote:Ek dink ook hy sal mooi loop, ek weet dat dit al op 'n L28 gedoen is.
Op die 2.8 Skyline rally karre het die manne ook sidedrafts gebruik, maar ek is nie seker of dit Webers was of nie.

Go to advanced search