Search found 2118 matches

by Jorrie
19 Nov 2011 20:36
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Future Visit To Lesotho
Replies: 25
Views: 3626

Re: Future Visit To Lesotho

Hi Arries66

Ek het vir jou 'n persoonlike boodskap gestuur.

Dankie vir die aanbod..
Groete

Jorrie
by Jorrie
14 Nov 2011 20:32
Forum: 07. Reference Library
Topic: Must Service Items
Replies: 5
Views: 1806

Re: Must Service Items

:surprised: I had to replace my Patrol's main cooling fan recently at 197 000km. R1800 jfor OEM fan.
by Jorrie
14 Nov 2011 18:56
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Future Visit To Lesotho
Replies: 25
Views: 3626

Re: Future Visit To Lesotho

Sorry Jules :salute:
by Jorrie
13 Nov 2011 22:24
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Richtersveld Apr 2012
Replies: 26
Views: 3438

Richtersveld Apr 2012

Having taken the advice that we have received from this forum with respect to Lesotho to heart, we have decided not to go to Lesotho in Apr 12.
We will be going to the Richtersveld instead. More later. Any advice will be very welcome.
by Jorrie
13 Nov 2011 22:06
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: New Member - Jorrie
Replies: 34
Views: 3263

Re: New Member - Jorrie

Ek gaan probeer om daar te wees.

Groete
by Jorrie
13 Nov 2011 21:57
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Future Visit To Lesotho
Replies: 25
Views: 3626

Re: Future Visit To Lesotho

Oom Mac

Ek stem saam, Maar hoe verander ek die thead? Of maak ek net 'n nuwe een? :think:
by Jorrie
11 Nov 2011 23:56
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Future Visit To Lesotho
Replies: 25
Views: 3626

Re: Future Visit To Lesotho

Nee oom, google sal wel help met 'n oorsig. Vir deeglike beplanning sal behoorlike topografiese kaarte beter wees. Selfs die kaarte wat te koop is by die 4x4 en kampeer winkels as nie baie gedetaileerd nie.
by Jorrie
10 Nov 2011 22:58
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: New Member - Jorrie
Replies: 34
Views: 3263

Re: New Member - Jorrie

Baie Dankie,

Nou weet ek ten minste Herrie is Kobus, en dit is Herrie wat my na hierdie forom gewerf het.


Herrie,

Dankie, ek het onder andere jou laaistelasel in gedagte terwyl ek my ontwerp ontwikkel.

Groete
by Jorrie
10 Nov 2011 22:19
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Future Visit To Lesotho
Replies: 25
Views: 3626

Re: Future Visit To Lesotho

:thumbup: - ek het so afgelei Jorrie - hoe anners sou jy nou kon weet? Is great jy kuier al klaar lekker hier meddi manne .. muni tou-op-gooi met jou Lesotho planne nie - [of enigiets anders opgooi nie, sso brekvis of so ... :surprised: ] Nadat ons 'n hele klomp kommentare in ag geneem het, het ons...
by Jorrie
10 Nov 2011 21:30
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: Long Range Fuel Tank
Replies: 30
Views: 2237

Re: Long Range Fuel Tank

Oom Mac

Ek beplan om 'n LR fuel tank in te bou voor April. Nog nie seker hoe groot nie (40 tot 60 Liter). Maar dan moet ek ook se ek het baie planne en die begroting is beperk, so prioritiete moet bepaal word. Wat seker is, is dat ons Richtersveldt toe gaan in Apr 12 en nie Lesotho nie.

Go to advanced search