Search found 2994 matches

by Herrie
09 Apr 2009 08:00
Forum: 21. DIY Projects
Topic: Dual Battery
Replies: 8
Views: 1543

Re: Dual Battery

Ek het die NL Dual Battery sisteem in my patrol met die battery, controler en 1000W inverter agter die agter sitplek. Moet net die inverter behoorlik vas sit want hy het Saterdagaand op die Lesotho 4x4 trail gesud tot op my vrieskas se raam en 'n kortsluiting gemaak. Die hele Patrol was vol rook maa...
by Herrie
09 Apr 2009 07:46
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Kobus Pienaar (Herrie)
Replies: 5
Views: 1442

Re: Kobus Pienaar

Ek skryf boeke vir vliegtuie veral die Minimum Equipment List (MEL). Dis nou as iets stukkend is op die vliegtuig kan hy nog steeds vlieg maar onder sekere voorwaardes. Dis soos wanneer jou kar se speedo nie werk nie kan jy nog steeds ry en dan moet jy net jou spoed uitwerk met jou revs en ratverhou...
by Herrie
08 Apr 2009 15:00
Forum: 25. Trip/Route Queries
Topic: Any trails in Graskop/Sabie/Pelgrimsrest ?
Replies: 3
Views: 1125

Re: Any trails in Graskop/Sabie/Pelgrimsrest ?

Mac Mac Summit -roete Tel 013 764 2376
by Herrie
08 Apr 2009 13:07
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Kobus Pienaar (Herrie)
Replies: 5
Views: 1442

Kobus Pienaar (Herrie)

1. Name:Kobus Pienaar 2. Birthday and Age:23 November 1961 3. Town and Country of residence:Kempton Park 4. Home Language:Afrikaans 5. Occupation/Business:Documentation Technologist/ Aircraft Manuals 6. Family status:Married / 3 kids (23; 22; 21) 7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums:Nissan 4x4...

Go to advanced search