Search found 734 matches

by georgeb
15 Mar 2012 14:18
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Moegatle 9-11 March
Replies: 64
Views: 5374

Re: Moegatle 9-11 March

ChristoSlang wrote:Ouch!! jammer om te hoor van die diff...
Ditto - my mening is dat die Navara te veel krag op die wiele het vir daardie steil helling.

@beast - wat was jou bandruk daar?


Groete
by georgeb
13 Mar 2012 01:06
Forum: 24. Trip Reports
Topic: Moegatle 9-11 March
Replies: 64
Views: 5374

Re: Moegatle 9-11 March

Alex Roux wrote:I suspect There will be quite a few rear bumpers for sale after this trip...
Wonderful piece of equipment called a "cable tie" or in Afrikaans a "plastiek spyker" - works wonders out there off the beaten track.... :biggrin:
by georgeb
02 Aug 2011 07:38
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Volgende groter grootte bande.
Replies: 12
Views: 1447

Re: Volgende groter grootte bande.

Môre manne

Bakgat - baie dankie!! Nou het hy die grootte - nou net watter bande nè.


Groete en seën vir julle almal.


George
by georgeb
01 Aug 2011 19:06
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: Volgende groter grootte bande.
Replies: 12
Views: 1447

Volgende groter grootte bande.

Hallo manne

Help asb - 'n maat van my het 'n 2004, 4.8 GRX met 265/75/16 bande. Wat is die volgende grootte in die 16-reeks waarna hy kan kyk om meer grondvryhoogte te bekom? Hy het 'n volstel TJM op so spasie is nie 'n kwessie nie.

Dankie en groete


George

Go to advanced search