Search found 745 matches

by georgeb
12 Jan 2020 15:19
Forum: 15. Other Patrol Stuff
Topic: hoeveel km het patrol op?
Replies: 108
Views: 31435

Re: hoeveel km het patrol op?

georgeb wrote:
24 Jan 2018 16:12
2004 4.8 164 000 - original engine
Nou 176k - still going strong!
by georgeb
03 Nov 2019 15:11
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Kampnaweek: Vrydag 8 tot Sondag 10 November 2019: Qodesh / Berg en Rivier
Replies: 3
Views: 1574

Re: NOROC: Kampnaweek: Vrydag 8 tot Sondag 10 November 2019: Qodesh / Berg en Rivier

Goeie middag - daar is nog spasie.....so Woensdag hierdie komende week is afsny vir getalle....
by georgeb
16 Sep 2019 14:09
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Kampnaweek: Vrydag 8 tot Sondag 10 November 2019: Qodesh / Berg en Rivier
Replies: 3
Views: 1574

NOROC: Kampnaweek: Vrydag 8 tot Sondag 10 November 2019: Qodesh / Berg en Rivier

Goeie middag almal Ons volgende byeenkoms is ons kampnaweek vanaf DV Vrydag 8 tot Sondag 10 November 2019. Ons kamp by Qodesh (http://www.qodesh.za.org/) wat aangrensend is tot Berg en Rivier (http://www.bergenrivier.co.za/). Indien jy sou verkies, kan jy ook by Berg en Rivier in die Lodge oorbly of...
by georgeb
27 Aug 2019 11:24
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.
Replies: 14
Views: 3442

Re: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

George, I think that’s your white 4.8 - could you give more details on that spare wheel carrier? Or maybe there’s a thread on it already somewhere? Morning Graham Yep, that is yours truly. It is a custom made carrier - the guy that is manufacturing these is Nico (Ultimate Universal Carriers) and hi...
by georgeb
20 Aug 2019 08:37
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.
Replies: 14
Views: 3442

Re: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

Kamp: George Brittnell Hilary Hammond Gerrit Coetsee Willem van Burick Andre en Heleen Marais Kroep Derick Roux Jaco Pieterse Malcolm van Coller Jorrie Jordaan Dagbesoek: Francois Enslin Willem Pietersen Neil Pietersen Wayne Hitzeroth Marius de Lange Rhett Van Der Stelt Vincent Seeley Riaan Durand O...
by georgeb
14 Aug 2019 11:02
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.
Replies: 14
Views: 3442

Re: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

Jorrie wrote:
14 Aug 2019 09:57
Ek en Liz sal van vrydag to Sondag kom kamp.
Môre Jorrie - nice - sien julle daar!
by georgeb
13 Aug 2019 08:38
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.
Replies: 14
Views: 3442

Re: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

mvcoller wrote:
12 Aug 2019 22:59
Malcolm & Lynda van Coller plus adult son camping from Friday night..
Morning Malcolm - super!
by georgeb
12 Aug 2019 16:10
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.
Replies: 14
Views: 3442

Re: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

DerickRoux wrote:
12 Aug 2019 15:54
Hi George,

Myself en Jaco Pieterse sal ook aansluit vir die naweek. Sal vrydag na werk deurkom en moet ongelukkig saterdag in kom werk toe ( in die motor trade jong :helpsign: ) en dan weer die middag by julle aansluit. Ek sal Johan kontak en bepreek. Groetnis.

In die haak, dankie Derick.
by georgeb
20 Jul 2019 14:15
Forum: 29. Events
Topic: NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.
Replies: 14
Views: 3442

NOROC: Kungwini 4x4: Vrydag 23/08 tot Sondag 25/08.

Middag almal Ons volgende saam kuier, kamp en ry naweek gedurende Augustus 2019 te https://www.4x4kungwini.co.za/index.php/ . Sien die aangehegte inligtingstuk asook ons https://web.facebook.com/events/472612710233644/?active_tab=discussion . Laat weet sommer hier of op FB of julle gaan aansluit - a...

Go to advanced search