Search found 338 matches

by Pieter B
07 Dec 2014 06:55
Forum: 09. Engines
Topic: Geen olie druk
Replies: 20
Views: 2140

Re: Geen olie druk

Dankie vir al die raad. Ek het die olie alreeds Maandag afgetap en het toe gewag vir die turbo wat ek eers Donderdag gekry het.Cedric het my Vrydag kom help met raad wat Frans hom gegee het. Hy het vantevore 'n soortgelyke probleem gehad. Ons het die "oil pressure relief valve" uitgehaal en olie daa...
by Pieter B
05 Dec 2014 14:34
Forum: 09. Engines
Topic: Geen olie druk
Replies: 20
Views: 2140

Re: Geen olie druk

Dankie vir al die raad. Ek neem aan my olie sensor (VDO en hy is 2 maande oud) is reg. My olie toevoer pyp na die turbo is nie gekoppel nie want ek wag om te sien of ek olie voer uit hom kry. Geen olie kom daar uit nie. So ek het op die oomblik 'n visuele en elektiese manier om te sien of daar olie ...
by Pieter B
04 Dec 2014 21:57
Forum: 09. Engines
Topic: Geen olie druk
Replies: 20
Views: 2140

Geen olie druk

Is dit moontlik dat 'n nuwe olie filter veroorsaak dat jy geen oliedruk het nie? Ek het 'n nuwe turbo opgesit en die olie geruil soos die instruksies se'. Nou, 'n week later probeer ek hom aan die gang kry en daar is geen olie druk nie.
by Pieter B
04 Dec 2014 07:57
Forum: 14. Rims & Tyres
Topic: WegRy/Drive Out AT Tyre Test
Replies: 31
Views: 6123

Re: WegRy/Drive Out AT Tyre Test

Personally I think that Patrol owners can stick a set of H/T's on and it will still go anywhere :biggrin:
by Pieter B
02 Dec 2014 20:35
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2001 Nissan Patrol 4500 GRX
Replies: 18
Views: 2534

Re: 2001 Nissan Patrol 4500 GRX

Geluk Andre!!!!
by Pieter B
11 Nov 2014 19:52
Forum: 09. Engines
Topic: EGT where to fit the gauge
Replies: 20
Views: 3316

Re: EGT where to fit the gauge

There is a company in City Deep that does VDO gauges. I believe that they are the official distributors. They also sell the K-type probe and might be a little cheaper than Brian. The wire should definently not be joined or even soldered. Check your earthing as that should be connected to the engine.
by Pieter B
08 Nov 2014 06:57
Forum: 43. General Items/Services Wanted
Topic: Patrol/Safari bits for Sani
Replies: 130
Views: 34781

Re: Patrol/Safari bits for Sani

Laat my weet as jy reg is. 'n Vriend van my is 'n rep vir Kumho vir Lombards. Ons kan pryse vergelyk
by Pieter B
17 Oct 2014 15:28
Forum: 09. Engines
Topic: TD 27 turbo failure
Replies: 0
Views: 434

TD 27 turbo failure

Hi eeverybody I own a '97 Hardbody 2.7TD. My problems started the day I bought the turbo, intercooler and the 2 manifolds from a Teranno 2.7. It seemed like a good idea to fit the I/C for improved performance. The turbo from the Teranno is a Garrett and the one on the Hardbody is a Hitachi. Unfortun...

Go to advanced search